Bly Plekke Logo
  • 1 of 20
    1/20 - Nearest swimming beach - Lucien Beach 500m
  • 2 of 20
    2/20 - 11 Sha Bay Villas
  • 3 of 20
    3/20 - View of sea & rocks opposite complex - Self Catering Apartment Accommodation in Margate
  • 4 of 20
    4/20 - Sunrise as seen from unit - Margate Self Catering Holiday Flat Accommodation
  • 5 of 20
    5/20 - 11 Sha Bay Villas
  • 6 of 20
    6/20 - Lounge opens to kitchen
  • 7 of 20
    7/20 - Lounge
  • 8 of 20
    8/20 - Kitchen - Margate Self Catering Holiday Flat Accommodation
  • 9 of 20
    9/20 - Fully equipped kitch
  • 10 of 20
    10/20 - Main bedroom - queen size bed
  • 11 of 20
    11/20 - Main bedroom opens to en-suite bathroom
  • 12 of 20
    12/20 - Second bedroom - 2 single beds
  • 13 of 20
    13/20 - Main bathroom
  • 14 of 20
    14/20 - Swimming pool
  • 15 of 20
    15/20 - Aerial view complex with pool and undercover parking
  • 16 of 20
    16/20 - Flat with private garden for your braai
  • 17 of 20
    17/20 - Undercover parking next to flat
  • 18 of 20
    18/20 - Complex name on outside wall
  • 19 of 20
    19/20 - Watch the ships go past
  • 20 of 20
    20/20 - Beautiful sunrise
  • 1 of 20
  • 2 of 20
  • 3 of 20
  • 4 of 20
  • 5 of 20
  • 6 of 20
  • 7 of 20
  • 8 of 20
  • 9 of 20
  • 10 of 20
  • 11 of 20
  • 12 of 20
  • 13 of 20
  • 14 of 20
  • 15 of 20
  • 16 of 20
  • 17 of 20
  • 18 of 20
  • 19 of 20
  • 20 of 20
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Lillicrona Boulevard, Manaba, Margate, South Coast, KwaZulu-Natal, South Africa
Kontak:Stephanie
Cell  :+27-82-4906444

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • 11 SHA BAY VILLAS (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - single, single
    • Slaapkamer 3 - double sleeper couch
Bladsy Statistieke
174089 besigtings sedert 10 Sep, 2004.
Laas opgedateer op 03 Dec, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

11 Sha Bay is ‘n selfsorg vakansiewoonstel op die grondvloer van ‘n sekuriteits komplex 500m van die bekende Lucien Strand in Manaba.  Die woonstel is ideaal vir gesinne op soek na gerieflike verblyf asook vir gesinne met kinders wat lekker in die privaat tuin kan speel en gaste wat nie trappe magtig is nie.

Hierdie is ‘n woonstel waar oud en jonk die vakansie en die seeuitsig kan geniet.

Die sitkamer lei uit na die patio en tuin met jou eie braai geriewe.  Daar is ook ‘n gemeenskaplike braaiplek met tafels en stoele by die swembad.  

Daar is ‘n platskerm TV in die sitkamer asook ‘n DSTV met  Easy view kanale, so bring jou eie dekodeerder en simkaart saam as jy na meer kanale wil kyk.  Daar is ook ‘n DVD speler.  

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, asook ‘n slaapbank in die sitkamer.  Die hoofslaapkamer het ‘n koningingroote bed  en die en-suite badkamer het ‘n bad, wasbak en toilet.  Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer ‘n stort, wasbak en toilet.

Die oop-plan kombuis is goed toegerus met yskas/vrieskas, stoof met oond, mikrogolf, wasmasjien, ketel, broodrooster asook genoeg eetgerei en breekware. Daar is ook ‘n tweede yskas geskik vir al die vis wat gevang gaan word.  Die visvanplekke is binne stapafstand van die woonstel.

Die woonstel het 1 onderdak parkeerplek en daar is ook ‘n parkeerarea vir waentjies.  

Uvongo is die ideale basis vanwaar omliggende besienswaardighede soos Wild Coast Sun, Ushaka Marine World en Oribi Gorge besoek kan word.  Daar is ook baie welbekende eetplekke in die omgewing.

Fasiliteite
  • Wasmasjien in eenheid
  • Haaibesigtiging (minder as 10 km)
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembad
  • Nie gediens
  • Films / teater (minder as 5km)
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Malaria vry
  • Kluis
  • Wasgeriewe
  • Gratis parkering
  • Visvang op die terrein
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • DSTV
  • Gemeenskaplike swembad
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Lughawe (minder as 15km)
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
174089 besigtings sedert 10 Sep, 2004.
Laas opgedateer op 03 Dec, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

11 Sha Bay Villas
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 20
    1/20 - Nearest swimming beach - Lucien Beach 500m
  • 2 of 20
    2/20 - 11 Sha Bay Villas
  • 3 of 20
    3/20 - View of sea & rocks opposite complex - Self Catering Apartment Accommodation in Margate
  • 4 of 20
    4/20 - Sunrise as seen from unit - Margate Self Catering Holiday Flat Accommodation
  • 5 of 20
    5/20 - 11 Sha Bay Villas
  • 6 of 20
    6/20 - Lounge opens to kitchen
  • 7 of 20
    7/20 - Lounge
  • 8 of 20
    8/20 - Kitchen - Margate Self Catering Holiday Flat Accommodation
  • 9 of 20
    9/20 - Fully equipped kitch
  • 10 of 20
    10/20 - Main bedroom - queen size bed
  • 11 of 20
    11/20 - Main bedroom opens to en-suite bathroom
  • 12 of 20
    12/20 - Second bedroom - 2 single beds
  • 13 of 20
    13/20 - Main bathroom
  • 14 of 20
    14/20 - Swimming pool
  • 15 of 20
    15/20 - Aerial view complex with pool and undercover parking
  • 16 of 20
    16/20 - Flat with private garden for your braai
  • 17 of 20
    17/20 - Undercover parking next to flat
  • 18 of 20
    18/20 - Complex name on outside wall
  • 19 of 20
    19/20 - Watch the ships go past
  • 20 of 20
    20/20 - Beautiful sunrise
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
11 Sha Bay Villas - Margate Verblyf.
WTS App Browser