Bly Plekke Logo
  • 1 of 14
    1/14
  • 2 of 14
    2/14
  • 3 of 14
    3/14
  • 4 of 14
    4/14
  • 5 of 14
    5/14
  • 6 of 14
    6/14
  • 7 of 14
    7/14
  • 8 of 14
    8/14
  • 9 of 14
    9/14
  • 10 of 14
    10/14
  • 11 of 14
    11/14
  • 12 of 14
    12/14
  • 13 of 14
    13/14
  • 14 of 14
    14/14
  • 1 of 14
  • 2 of 14
  • 3 of 14
  • 4 of 14
  • 5 of 14
  • 6 of 14
  • 7 of 14
  • 8 of 14
  • 9 of 14
  • 10 of 14
  • 11 of 14
  • 12 of 14
  • 13 of 14
  • 14 of 14
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Causarina Lane, Woodgrange-on-Sea, Hibberdene, South Coast, KwaZulu-Natal, South Africa
Kontak:Mr. or Mrs. Herholdt
Tel  :+27-39-6992247
Fax  :+27-39-6992247

Betalings Opsies
  • Cash on arrival Cash on arrival
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
Uitleg Slaapgeriewe
  • Woodgrange Two Bedroom Chalets (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - single, single, bunk
Bladsy Statistieke
86461 besigtings sedert 01 Mar, 2004.
Laas opgedateer op 26 Feb, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Ligging:

Die 3 rye aanmekaar geboude chalets is geleë op 'n heuwel, in 'n rustige omgewing, + -10 minute se stap van die swemstrand, wat die internasionale Blou vlag status toegeken is. Die wandeling af na die strand is maklik, maar steil om terug te kom. Meeste van die akkommodasie het 'n goeie uitsig oor die see. Daar is braai geriewe in die tuin vir elke eenheid en 'n swembad asook 'n klein speletjies kamer met 'n pool tafel, veerpyltjiebord en tafeltennis tafel. Daar is ook 3 dupleks woonstelle op 'n aangrensende erf. Die winkelsentrum is ongeveer 2 km vanaf die chalets. Die Suidkus spog met baie mooi gholfbane, 2 krokodil parke, fantastiese skuba duik plekke en die skilderagtige Oribi Gorge met sy hoë "swing" vir die dapperes.

Akkommodasie tipes:

Die chalets akkommodasie het die basiese benodighede wat nodig is vir 'n vakansie lewe. Linne word voorsien. Die eenhede het gasstowe en is aanmekaar. Daar is geen lugversorging, mikrogolf, televisie of skoonmaak diens nie. Een sluitbare motorafdak beskikbaar vir elke chalet.

  • Die B-Tipe chalets het 'n slaapkamer (dubbelbed) met badkamer en-suite. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens & kombuis alles-in-een. Hierdie eenhede is klein en het nie 'n see-uitsig nie.

  • Die twee slaapkamer chalets het 'n goeie uitsig oor die see. Die sitkamer / eetkamer en kombuis is alles in een. Daar is 'n dubbelbed in een slaapkamer en 2 enkelbeddens en 'n dubbel slaapbank in die tweede slaapkamer. Fotos nommer 1,2,3,4,5 en 9

  • Die 3 slaapkamer dupleks - is ruim, 3 slaapkamers met 'n bad, stort en 2 toilette bo. Twee slaapkamers het dubbelbeddens en ‘n derde het 2 enkelbeddens. In noodgevalle kan twee persone onder slaap. Die sitkamer, kombuis en eetkamer is onder. Hierdie eenhede word semi-gediens & het 'n televisie en mikrogolf. Daar is 'n sluitbare motorhuis. Fotos nommer  6, 7, 8, 10, 11 & 12

Wat om saam te bring:

Strykyster, handdoeke, vadoeke, TV en 'n waaier. Veerpyltjies, tafeltennis rakette & balle is beskikbaar.

Die duplex het 'n TV, strykyster & mikrogolf. Bring jou eie DStv / M-Net dekodeerder.

Fasiliteite
  • WiFi nie aangebied nie
  • Parkeerplek op die perseel
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembad
  • Nie gediens
  • Geen rook in die huis nie
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
Maak Google Map oop
  • Aanwysings

    GPS-koördinate:
    S 30 grade 35,186
    O 30 grade 34,045

    Van die snelweg, neem die Hibberdene afrit. Gaan voort vir ongeveer 4 km verby die winkelsentrum aan die linkerkant, ry oor die robot en die Mzimai Rivier brug. 300 Meter van die brug, draai regs in Woodgrange-on-Sea. Draai regs by die T aansluiting 'n Paar meter verder neem die regterkantste pad in Casuarina Lane (moenie die linker pad vat teen die bult uit nie). Daar is 'n groot rooi coke teken aan die linkerkant van die pad. 300 Meter verder, draai na links, gaan voort teen die bult & draai weer links. Gaan 50 meter voort tot by die sirkel. Die kantoor is in die middelste ry: Chalet nr. 6.

Aanwysings

GPS-koördinate:
S 30 grade 35,186
O 30 grade 34,045

Van die snelweg, neem die Hibberdene afrit. Gaan voort vir ongeveer 4 km verby die winkelsentrum aan die linkerkant, ry oor die robot en die Mzimai Rivier brug. 300 Meter van die brug, draai regs in Woodgrange-on-Sea. Draai regs by die T aansluiting 'n Paar meter verder neem die regterkantste pad in Casuarina Lane (moenie die linker pad vat teen die bult uit nie). Daar is 'n groot rooi coke teken aan die linkerkant van die pad. 300 Meter verder, draai na links, gaan voort teen die bult & draai weer links. Gaan 50 meter voort tot by die sirkel. Die kantoor is in die middelste ry: Chalet nr. 6.

Bladsy Statistieke
86461 besigtings sedert 01 Mar, 2004.
Laas opgedateer op 26 Feb, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Woodgrange Chalets
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 14
    1/14
  • 2 of 14
    2/14
  • 3 of 14
    3/14
  • 4 of 14
    4/14
  • 5 of 14
    5/14
  • 6 of 14
    6/14
  • 7 of 14
    7/14
  • 8 of 14
    8/14
  • 9 of 14
    9/14
  • 10 of 14
    10/14
  • 11 of 14
    11/14
  • 12 of 14
    12/14
  • 13 of 14
    13/14
  • 14 of 14
    14/14
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Woodgrange Chalets - Hibberdene Verblyf.
WTS App Browser