Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

Wee Ben
Slide calendar from left to right
* Book Online

Wee Ben - TARIEWE


2024 Rates

   High Season 2024  Mid Season 2024  Low Season 2024             
COTTAGE 
Per Unit      R4950.00 per night  R4200.00 per night  R3200.00 per night 
 

  Xmas & New Year - Min 7 Nights 

  14 Dec 2024 to 17 Jan 2025  

 

All school holidays and    
Long Weekends 

Min 2 Nights


 

  All other dates - Min 2 nights
 



 

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
Die akkommodasie bedrag, is van toepassing op 'n maksimum van 8 gaste. Indien hierdie getal styg tot die maksimum van 10 gaste, behou ons die reg om die daaglikse tarief te hersien.
50% Deposito en voltooiing van besprekingsvorm is nodig om bespreking te bevestig.
50% Balans betaalbaar 24 uur voor aankoms.
Geen krediet kaart fasiliteite
Reëls/Voorwaardes
Inwonende opsigter (verpligte): R175.00 per dag, insluitend die dag van aankoms en vertrek (direk betaalbaar aan opsigter).
Ekstra Hulp: Verplig as gas getalle meer as 6 @ R145.00 per dag - dieselfde betaling voorwaardes is van toepassing.
BELANGRIKE KENNISGEWING:
Die maksimum aantal gaste is 10, ongeag van ouderdom en slaap reëlings. Bespreekte gaste wat arriveer by Wee Ben, met meer as 10 mense, sal toegang  tot die huis geweier word en 100% van die betaalde gelde sal verbeur word.
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Wee Ben Rates
WTS App Browser