Kom kuier by WarmKaros in Oos- Londen. Ons is trots om as eienaar-bestuurspan jou tuis te laat voel.

WarmKaros is geleë in die stil, boomryke woonbuurt van Vincent Heights, tog sentraal geleë, naby besigheidsentrums, skole en hosiptale. Nahoon strand is slegs 4km vanaf ons geleë.

Meer as 32 verskillende voêl-spesies kan van die houtdek en in ‘n natuurlike vallei tuin besigtig word. Veilige parkering op die terrein, word verseker.

WarmKaros bied  bed-en-ontbyt, asook self-sorg opsies aan. Kamers is ruim en gemaklik ingerig vir die besigheids-reisiger, asook klein families.

Wifi met lessenaars is beskikbaar in kamers, asook ‘n komplimentêre koffie- skinkbord met tuisgebakte beskuit.

Kontak ons direk vir jou volgende besoek aan Oos-Londen, in die pragtige Oos-Kaap van Suid Afrika.

  • Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • AA Highly Recommended
  • Tourism Grading - 3 Stars
Fasiliteite
  • boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • buite swembad
  • DSTV in kommunale gebied
  • films / teater (minder as 5km)
  • grootwild (minder as 30 km)
  • internet fasiliteite
  • kaggel
  • kluis
  • kombuisie slegs
  • lughawe (minder as 15km)
  • lugversorger (sommige eenhede)
  • mediese geriewe (minder as 5km)
  • motorhuur (minder as 20km)
  • oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • parkering op die terrein
  • perdry (minder as 5km)
  • tee / koffie fasiliteite
  • tuimeldroër
  • wasgeriewe
  • wasgeriewe (minder as 2 km)
  • wasmasjien op die terrein