Selfsorg eenheid in (Lawarence Rocks) Ramsgate vir 4 volwassenes en 2 kinders! 2.5 slaapkamers met 1 vol badkamer, n tweede een met n stort, toilet en wasbak. Volledig toegerus met alles wat jou hart begeer. Veilig, met nag sekuriteit en n swembad in kompleks! DSTV ingesluit. JOJO tenks geïnstalleer, dus nie meer water probleme vir ons gaste nie.

Soos jy inloop in hierdie pragtige eenheid, word jy gegroet met die rustigheid van die suidkus.

Pragtige swembad, met mooi grasperke vir kinders om lekker te kan speel. Elke een het ook sy eie braai geriewe.

Die volgende is ook hier in n paar kilometers se ry om te sien en te doen.

• Wafflehouse

• MacBanana

• Winkel sentrums, restaurante, koffie kroee, bioskoop teater ens.

• Golfbane so 10 van hul in en om Margate

• Wildekus Casino met die Waterworld daar vir kinders se plesier, boot plesier ritte ens.

• Oribi Gorge

• Lake Eland - klein Wildtuin om te besoek.

• Perdry

• Koffie toere en nog baie meer

Die is 'n NIE rook eenheid, slaap net 6, en 'n lae geraas, rustige, ontspannende eenheid. 

Fasiliteite
  • afstandbeheer sekuriteit
  • braai
  • buite swembad
  • dakwaaiers
  • DSTV (premie)
  • DSTV in eenheid
  • kluis
  • linne en handdoeke voorsien
  • lugverkoeler
  • lugversorger (sommige eenhede)
  • lugversorging in sitkamer
  • mikrogolf (sommige eenhede)
  • mikrogolf in eenheid
  • parkering op die terrein
  • private ingang
  • stoof in eenheid
  • strand (minder as 500 m)
  • tee / koffie fasiliteite
  • toesluit motorhuis
  • tuimeldroĆ«r
  • wasgeriewe
  • wasmasjien op die terrein
  • yskas in eenheid