Die is een van die beste eenhede wat beskikbaar is vir verhuring in die hele Santorini-kompleks - geleë in die voorste ry, op die krans van die strand, van die baie gewilde Akrotiri. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die eksklusiewe kompleks van Marichel het net 12 eenhede en hierdie is een van die ruim woonstelle, met ‘n asemrowende uitsig oor die strand en see. Marichel is geleë reg bo die populêre Thompsons Bay strand met ‘n groot gety swembad. Die gety swembad is …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die NOMAX BEACH HOUSE is 'n gemaklike, ruim familie wegbreek huis geleë in die gesogte area van Ballito - Thompsons Bay Beach, net 2,2 km vanaf Salt Rock Hotel & Salt Rock karavaanpark. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie moderne woonstel is in Bikini Holiday Flats, Compensation Road nommer 52A. Die kompleks het net agt eenhede, is ten volle omhein met afstandbeheerde toegang en dit gee 'n persoonlike ruimte. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.