Bly Plekke Logo

Springs Verblyf

Springs

Springs is 'n stil 'voorstad' in Johannesburg, en kry sy naam uit die talle natuurlike ondergrondse bronne. Dit was eers 'n boerdery gemeenskap totdat daar steenkool gevind is. Dit het 'n steenkoolmyn stad geword wat steenkool na die goud myne per spoor vervoer het. In 1904 is goud gestig en in die 1930's was Springs een van die lrste goudmyn gemeenskappe in die wêreld, met 'n totaal van 8 myne.

Aantreklikhede:
Springs spog met 'n pragtige Country Club waar jy 'n ontspannende spel gholf kan geniet. Die Carnival City Casino en vermaaklikheids wêreld het iets vir die hele gesin van slotmasjiene, kaarttafels na restaurante en speletjies.

Klimaat:
Springs is in die Gauteng-streek en geniet dus 'n gematigde klimaat met warm somers maande en ysige koue winters maande. Die reënval word gewoonlik gedurende die somers maande aangetref as swaar donderstorms.

{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Springs Verblyf, Ekurhuleni - Oos-Rand
WTS App Browser