Verbeel jou: jy stap op 'n privaat paadjie deur wuiwende wildepalms, en skielik strek die Indiese Oseaan voor jou oop. Mazeppa Baai se hoofstrand lê letterlik op jou voorstoep. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Luukse Dubbelverdieping Gastehuis is 500m vanaf die strand geleë in die pragtige Cintsa Oos op die Wildekus van Suid-Afrika. Dit is elegant versier en ten volle toegerus vir al jou behoeftes. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.