| Dubbel Kamer | |
| Bed & Ontbyt (Per persoon, Deel) | R550.00 per aand |
| Bed & Ontbyt (Enkel) | R800.00 per aand |
| Deel Kamer | |
| Bed & Ontbyt (Per persoon, Deel | R550.00 per aand |
| Bed & Ontbyt (Enkel) | R800.00 per aand |
| Enkel Kamer | |
| Bed & Ontbyt | R700.00 per aand |
| Aandetes op aanvraag Per persoon | R150.00 |
| Kinders onder 3 bly teen half prys, deel met ouers | |
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
| Kansellasiebeleid |
| 3 maande voor die verblyf datum: 90% van die deposito is terugbetaalbaar. 1 maand voor die verblyf datum: 60% van die deposito is terugbetaalbaar. 2 weke voor die verblyf datum: 30% van die deposito is terugbetaalbaar. 1 week voor verblyf datum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar. |