Bly Plekke Logo
  • 1 of 19
    1/19 - View from the pool area
  • 2 of 19
    2/19 - Wooden Deck
  • 3 of 19
    3/19 - Lounge
  • 4 of 19
    4/19 - Kitchen - Self Catering House Accommodation in Blythedale Beach
  • 5 of 19
    5/19 - Dining area
  • 6 of 19
    6/19 - Swimming pool deck with braai area
  • 7 of 19
    7/19 - Swimming pool, braai and view over indian Ocean
  • 8 of 19
    8/19 - Sunrise from the deck
  • 9 of 19
    9/19 - The Garden Cottage
  • 10 of 19
    10/19 - Garden Cottage - the lounge area
  • 11 of 19
    11/19 - Air-conditioned bedroom in the Garden Cottage
  • 12 of 19
    12/19 - Second Bedroom in the Garden Cottage
  • 13 of 19
    13/19 - Double Garage
  • 14 of 19
    14/19 - Back garden showing cottage and house
  • 15 of 19
    15/19 - Pool and Braai Area
  • 16 of 19
    16/19 - Bar
  • 17 of 19
    17/19 - Second Bedroom with king size bed
  • 18 of 19
    18/19 - En suite bathroom with walk in shower
  • 19 of 19
    19/19 - Kitchen
  • 1 of 19
  • 2 of 19
  • 3 of 19
  • 4 of 19
  • 5 of 19
  • 6 of 19
  • 7 of 19
  • 8 of 19
  • 9 of 19
  • 10 of 19
  • 11 of 19
  • 12 of 19
  • 13 of 19
  • 14 of 19
  • 15 of 19
  • 16 of 19
  • 17 of 19
  • 18 of 19
  • 19 of 19
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:No. 47 Umvoti Drive, Blythedale Beach, North Coast, KwaZulu-Natal, South Africa
Tel  :+27-31-3122386
Fax  :+27-86-6119495
Cell  :+27-83-7790056

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Uitleg Slaapgeriewe
  • Main House (Rooms 1 - 3) & Garden Cottage (Rooms 4 & 5) (Slaap 10) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - king
    • Slaapkamer 3 - single, single
    • Slaapkamer 4 - double
    • Slaapkamer 5 - double
Spesiale Kategorieë
  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasie
    The following apply
     Small dogs
     Big dogs

  • Meer As 10 Gaste Verblyf
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
     Yes

Bladsy Statistieke
160942 besigtings sedert 09 Mar, 2004.
Laas opgedateer op 09 Feb, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Die Ritz Beach Cottage is REG op die strand geleë, met die beste see-uitsigte in Blythedale !! Om by die strand uit te kom, loop u slegs deur die voortuin, deur die duine en 'voila '- u bevind uself op 'n asemrowende strand, met rotspoele en klowe wat verken kan word gedurende laag gety; privaat en sonder toeskouers! Blythedale is 'n strand paradys! Dit is een van die min plekke wat nog aan die Noordkus oor is waar jy vir kilometers aan een langs die strand kan stap sonder om 'n ander mens te gewaar! Die strand is hond-vriendelik (en so ook The Ritz!) en lang staptogte met jou vier-potige vriende tydens sonsopkoms of sonsondergang is die perfekte manier om ʼn dag af te skop of eindig! En terug by die huis voel dit nie eers of jy die strand verlaat het nie, aangesien die huis se verhewe posisie jou toelaat om ten alle tye die branders te besigtig, of jy nou in die sitkamer sit, op jou bed lê, ontspan op die hout dek, of swem in die swembad!! So, selfs terug by die huis kan jy voortgaan met jou dolfyn- en walvis besigtiging! En wanneer dit tyd slaaptyd word, sus die geluid van die golwe jou in 'n rustige diep slaap in!

Hoofhuisverblyf:
Die hoofhuis bestaan uit 3 slaapkamers wat almal met lugversorging toegerus is. Die hoof- en tweede slaapkamers het koning grootte-beddens (met dons duvets) en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat saamgevoeg kan word om 'n koning grootte-bed te maak. Die hoofslaapkamer is en suite terwyl die ander 2 slaapkamers 'n gesin badkamer en aparte toilet deel. Linne word voorsien, maar nie handdoeke nie, en al die slaapkamers het plafonwaaiers.

Die hoofhuis bied slaapplek vir tot 6 - daarna is die tuin kothuis beskikbaar per reëling vir ekstra slaapplek.

Daar is 'n moderne kombuis met 'n gasstoof, ekstra groot oond, graniet blaaie, mikrogolfoond, dubbeldeur yskas/vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjiene! Die toebehore is van topgehalte en enige Masterchef wannabe 's sal tuis voel in die kombuis!

Die gemeenskaplike area van die huis bestaan uit 'n oopplan-sitkamer, -eetkamer, kroegarea (met eie aparte yskas) en skuifdeure wat na die voorstoep en onderdak-hout sondek uitloop, swembad en kuier-stoep. Maak nie saak waar u kuier nie, die uitsig is net see, see, see! 'n Hi-Fi, TV, DVD-speler en internet-TV (insluitend DStv On-Demand sodat jy nie die sport misloop nie) is beskikbaar. The Ritz bied ook gratis Wi-Fi.

Daar is 'n dubbel toesluit motorhuis en 'n ingeboude braai langs die swembad.

Die Ritz het outomatiese toegangshekke om toegang tot die eiendom maklik en vinnig te maak!

Bykomende Tuin kothuis:
Daar is 'n aparte selfstandige tuin kothuis wat bestaan uit twee slaapkamers (een met lugversorging), sitkamer, klein kombuis en badkamer met toilet en stort. Die kothuis kan gebruik word deur groter groepe wat die ekstra kamers benodig (en is beskikbaar vir gebruik indien vooraf gereël).

Troeteldiere is welkom (volgens reëling) en die eiendom is volledig ommuur.

Blythedale Beach het waarskynlik die laagste misdaad statistieke van die Noordkus, nietemin is die eiendom baie veilig en toegerus met ʼn alarm en gekoppel aan 24 uur gewapende sekuriteit (jy sal die Sekuriteit voertuig wat ons strand 24 uur per dag patrolleer sien!).< br/>
'n Daaglikse skoonmaak diens is op versoek beskikbaar. Vir verblyf van langer as 4 nagte moet die skoonmaak diens ten minste elke tweede dag geneem word.

Blythedale Beach:
Blythedale Beach is 72 kilometer noord van Durban aan die Dolfyn kus geleë. Dit is 'n klein gemeenskap met finominale strande aan 'n ongerepte kuslyn. Visvang, mossel uithaal en kreef duik (met die toepaslike lisensies) is uitstekend, en walvis kyk seisoen is van Julie tot November -met 'n groot bevolking bottelneusdolfyne wat die hele jaar kom kuier.

Daar is 'n paar uitstaande gholfbane in die area, Prince 's Grant is 7 km weg, Zimbali 'n entjie verder. Vir inkopies is Ballito (20 km 's na die suide) terwyl die bedrywige Stanger (plek van Shaka 's Memorial) net 7 km 's na die binneland is. Blythedale bied maklike toegang tot Lake St Lucia Wêreld erfenisgebied (een uur se ry noord) met die Hluhluwe-Umfolozi Wildreservaat 'n entjie verder weg. Daar is 'n krokodilplaas by Sheffield Beach (15 km 's na die suide).

Blythedale Beach:
Blythedale Beach is 72 kilometer noord van Durban aan die Dolfyn kus geleë. Dit is 'n klein gemeenskap met finominale strande aan 'n ongerepte kuslyn. Visvang, mossel uithaal en kreef duik (met die toepaslike lisensies) is uitstekend, en walvis kyk seisoen is van Julie tot November -met 'n groot bevolking bottelneusdolfyne wat die hele jaar kom kuier.

Daar is 'n paar uitstaande gholfbane in die area, Prince 's Grant is 7 km weg, Zimbali 'n entjie verder. Vir inkopies is Ballito (20 km 's na die suide) terwyl die bedrywige Stanger (plek van Shaka 's Memorial) net 7 km 's na die binneland is. Blythedale bied maklike toegang tot Lake St Lucia Wêreld erfenisgebied (een uur se ry noord) met die Hluhluwe-Umfolozi Wildreservaat 'n entjie verder weg. Daar is 'n krokodilplaas by Sheffield Beach (15 km 's na die suide).

Dinge om te doen:
Neem lang staptogte langs die strand. Gaan branderplankry, lyf plankry, vang vis, haal mossels of kreef uit (natuurlik met die vereiste permitte!), bring jou bergfiets en gaan verken die uitgestrekte suikerrietlande agter Blythedale, of gaan besigtig voëls by die Umvoti River Conservancy (tuiste van die skaars rooi -gevleuelde pratincole), sit op die dek en doen 'n bietjie dolfyn- of walvis kyk, of laat jou sintuie net die gesuis van die see inneem terwyl jy die spanning van die stad verloor! In wese, ontspan net, ontspan, ontspan!

Fasiliteite
  • Lugversorger (sommige eenhede)
  • Strand (absoluut op die strand)
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Braai fasiliteite
  • Dakwaaiers in slaapkamers
  • Skottelgoedwasser (sommige eenhede)
  • DVD speler
  • Visvang op die terrein
  • Toesluit motorhuis
  • Kluis
  • Malaria vry
  • Netflix
  • Buite swembad
  • Parkering op die terrein
  • Restaurante naby
  • Op aanvraag bedien
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Tuimeldroër
  • Wasmasjien op die terrein
  • WiFi
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
160942 besigtings sedert 09 Mar, 2004.
Laas opgedateer op 09 Feb, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

The Ritz Beach Cottage
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 19
    1/19 - View from the pool area
  • 2 of 19
    2/19 - Wooden Deck
  • 3 of 19
    3/19 - Lounge
  • 4 of 19
    4/19 - Kitchen - Self Catering House Accommodation in Blythedale Beach
  • 5 of 19
    5/19 - Dining area
  • 6 of 19
    6/19 - Swimming pool deck with braai area
  • 7 of 19
    7/19 - Swimming pool, braai and view over indian Ocean
  • 8 of 19
    8/19 - Sunrise from the deck
  • 9 of 19
    9/19 - The Garden Cottage
  • 10 of 19
    10/19 - Garden Cottage - the lounge area
  • 11 of 19
    11/19 - Air-conditioned bedroom in the Garden Cottage
  • 12 of 19
    12/19 - Second Bedroom in the Garden Cottage
  • 13 of 19
    13/19 - Double Garage
  • 14 of 19
    14/19 - Back garden showing cottage and house
  • 15 of 19
    15/19 - Pool and Braai Area
  • 16 of 19
    16/19 - Bar
  • 17 of 19
    17/19 - Second Bedroom with king size bed
  • 18 of 19
    18/19 - En suite bathroom with walk in shower
  • 19 of 19
    19/19 - Kitchen
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
The Ritz Beach Cottage - Blythedale Beach Verblyf.
WTS App Browser