Bly Plekke Logo
  • 1 of 18
    1/18 - Main Entrance
  • 2 of 18
    2/18 - Parking Area
  • 3 of 18
    3/18 - Entrance to reception
  • 4 of 18
    4/18 - Pathway to reception
  • 5 of 18
    5/18 - Potjie Boma
  • 6 of 18
    6/18 - Reception's lounge
  • 7 of 18
    7/18 - Reception
  • 8 of 18
    8/18 - View from above
  • 9 of 18
    9/18 - Cabana
  • 10 of 18
    10/18 - Casita's kitchen
  • 11 of 18
    11/18 - Bedroom
  • 12 of 18
    12/18 - Pool area
  • 13 of 18
    13/18 - Pathway to each unit
  • 14 of 18
    14/18 - Pathway to the beach
  • 15 of 18
    15/18 - Beach
  • 16 of 18
    16/18 - Pet friendly
  • 17 of 18
    17/18 - Beach
  • 18 of 18
    18/18 - Beach
  • 1 of 18
  • 2 of 18
  • 3 of 18
  • 4 of 18
  • 5 of 18
  • 6 of 18
  • 7 of 18
  • 8 of 18
  • 9 of 18
  • 10 of 18
  • 11 of 18
  • 12 of 18
  • 13 of 18
  • 14 of 18
  • 15 of 18
  • 16 of 18
  • 17 of 18
  • 18 of 18
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Lot 439, Munro Drive, Munster, South Coast
Kontak:Suwannee Fueangrat
Cell  :+27-83-2679055

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Uitleg Slaapgeriewe
  • Cabana (Slaap 6) x 6
    • Slaapkamer 1 - king, double sleeper couch
    • Slaapkamer 2 - twin
  • Casita (Slaap 4) x 6
    • Slaapkamer 1 - king, double sleeper couch
  • Studio (Slaap 2) x 7
    • Slaapkamer 1 - twin
Spesiale Kategorieë
  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasie
    The following apply
     Small dogs
     Caution - other animals on the property

  • Meer As 10 Gaste Verblyf
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
     Yes

Bladsy Statistieke
87369 besigtings sedert 23 Apr, 2003.
Laas opgedateer op 22 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

The Merry Crab is in Munster geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in die luisterryke tropiese plantegroei van die natuurreservaat binne 'n bekoorlike, veilige vakansie-oord. 'n Skaduryke paadjie, bewoon deur duikers en dassies, lei deur die Admiralty Marine Reservaat na die strand en die warm Indiese Oseaan.

Met aankoms sal jy ontvang word deur ons behulpsame en vriendelike personeel, wat jou sal bystaan met veilige parkeerplek van die straat af en jou na jou akkommodasie sal neem. Ons bied verblyf in eenslaapkamer-ateljeewoonstelle, eenslaapkamer-huisies ("casitas") en cabanas met 'n en suite-stort en toilet. Die eenhede word daagliks in die oggend skoongemaak en is toegerus met stowe, yskaste, mikrogolwe, eetgerei en breekware. Linne en badhanddoeke word ook voorsien en gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring. Die kamers is ook toegerus met sekere DStv-kanale, oorhoofse plafonwaaiers en elke eenheid het toegang tot 'n privaat sondek en braaigeriewe.

Die oord het 'n ontvangs, leefkamer en onthaalarea waar gaste kan lees, bordspeletjies speel en TV kyk. Daar is 'n omheinde swembad met sonstoele langsaan die sitkamer. Die Potjie Boma is 'n groot grasdak-lapa met sy eie braaigeriewe en 'n pizza-oond, ideaal vir braai en partytjies, kom wind of weer.

Ons is die ideale wegbreekplek vir paartjies, gesinne en klein groepe met ‘n maksimum van 40 mense, insluitende kinders. Doendinge in die omgewing sluit perdry, vierwielmotorfietsritte, diepsee-hengel en skubaduik by Shelley Beach in.

The Merry Crab is gerieflik naby die strand geleë en is net 15 minutes van Port Edward af, 10 minute van die Wilde Kus Casino, 15 minute van Margate lughawe en ongeveer 2 uur van King Shaka Internasionale Lughawe, Durban.


Akkommodasie:

Die Ateljee het slaapplek vir 2 volwassenes.

Die Casita het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Dit is nie gepas vir 4 volwasse gaste nie.

Die Cabana het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar in 2 slaapkamers. Dit is nie gepas vir 6 volwasse gaste nie.


Restaurante:
Daar is verskeie opsies, almal binne 5 to 15 minute per motor vanaf die oord.


Vanaf Durban:
- N2 Suid Kus (verby Port Shepstone) na Munster (7km voor Port Edward)
- N2 word die R61 by Southbroom

Vanaf East London:
- na Port St. Johns afdraai by Brooksnek
- R61 na Bizana daarna Port Edward na Munster (7km na Port Edward)


Betalingsterme

50%-deposito word vereis om die bespreking te bevestig en die balans 10 dae voor inklokdatum.

100% word vereis indien die bespreking 30 dae voor die inklokdatum gemaak word en ten opsigte van enige bespreking in SPITS SEISOEN.

Enige inloop gas moet die volle fooi betaal by aankoms.

Waar ‘n betaling nie betyds gemaak word nie, word die reg voorbehou om die bespreking onmiddellik te kanselleer.


Kansellasiebeleid:
Kansellasie by aankoms of gedurende verblyf – 100% fooi word verbeur
Kansellasie 0 tot 14 dae voor aankoms - 100% fooi word verbeur.
Kansellasie 15 tot 28 dae voor aankoms - 50% van fooi word verbeur.
Kansellasie 28+dae voor aankoms – 25% van fooi word verbeur.
Meer as 8 weke kennisgewing - volledige terugbetaling.


Op skriftelike bevestiging van kansellasie van ‘n bespreking met bank besonderhede vir terugbetaling, sal die betrokke bedrag binne 5 werksdae terugbetaal word.

‘n Heffing van 7% administrasie fooi word gehef op terugbetalings. Indien ‘n terugbetaling na a SWIFT rekening gedoen moet word, word ‘n addisionele R185 gehef.

Geen krediet kaart fasiliteite is beskikbaar nie

Aankoms en Vertrek Tye
· Inkloktyd op dag van aankoms: 14h00
· Uitkloktyd op vertrek datum: 10h00

Gratifikasie fooi (‘tips’)
Werknemers in die toerisme bedryf maak staat op gratifikasie fooie om hulle inkomste aan te vul, maar dit is natuurlik uitsluitlik afhangend daarvan of gaste tevrede en gelukkig was met die diens wat hulle ontvang het.

Fasiliteite
  • WiFi
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Gediens
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembadjie
  • Buite swembad
  • Geen rook in die huis nie
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Kluis
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Internet fasiliteite
  • Perdry (minder as 5km)
  • Gratis parkering
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • DSTV in kommunale gebied
  • DSTV
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Strand (absoluut op die strand)
  • Lughawe (minder as 15km)
Maak Google Map oop
  • Aanwysings
    Munster is 10 minutes north of the Wild Coast Casino, 15 minutes south of the Margate Airport and 80 minutes south of the Durban International Airport.

    From Durban:
    - N2 South Coast (by-pass Port Shepstone) to Munster (7km before Port Edward)
    - N2 becomes R61 before Southbroom

    From East London:
    - to Port St. Johns turn-off at Brooksnek
    - R61 to Bizana then Port Edward to Munster (7km after Port Edward)
Aanwysings
Munster is 10 minutes north of the Wild Coast Casino, 15 minutes south of the Margate Airport and 80 minutes south of the Durban International Airport.

From Durban:
- N2 South Coast (by-pass Port Shepstone) to Munster (7km before Port Edward)
- N2 becomes R61 before Southbroom

From East London:
- to Port St. Johns turn-off at Brooksnek
- R61 to Bizana then Port Edward to Munster (7km after Port Edward)
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
87369 besigtings sedert 23 Apr, 2003.
Laas opgedateer op 22 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

The Merry Crab Beach Lodge
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 18
    1/18 - Main Entrance
  • 2 of 18
    2/18 - Parking Area
  • 3 of 18
    3/18 - Entrance to reception
  • 4 of 18
    4/18 - Pathway to reception
  • 5 of 18
    5/18 - Potjie Boma
  • 6 of 18
    6/18 - Reception's lounge
  • 7 of 18
    7/18 - Reception
  • 8 of 18
    8/18 - View from above
  • 9 of 18
    9/18 - Cabana
  • 10 of 18
    10/18 - Casita's kitchen
  • 11 of 18
    11/18 - Bedroom
  • 12 of 18
    12/18 - Pool area
  • 13 of 18
    13/18 - Pathway to each unit
  • 14 of 18
    14/18 - Pathway to the beach
  • 15 of 18
    15/18 - Beach
  • 16 of 18
    16/18 - Pet friendly
  • 17 of 18
    17/18 - Beach
  • 18 of 18
    18/18 - Beach
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
The Merry Crab Beach Lodge - Glenmore Beach Verblyf.
WTS App Browser