Vanaf R850.00 per nag.
Kontak ons asseblief vir die werklike tariewe, aangesien dit sal verskil na gelang van die lengte van u verblyf.
Let asseblief daarop: 'n Minimum verblyf van 7 nagte word vereis.
--------------------------------------------
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.