Bly Plekke Logo
  • 1 of 8
    1/8 - Thaba Tsweni Lodge & Safaris - Self Catering Accommodation in Graskop, Mpumalanga
  • 2 of 8
    2/8 - Graskop Self Catering Accommodation
  • 3 of 8
    3/8 - Self Catering Accommodation in Graskop, Mpumalanga
  • 4 of 8
    4/8 - Graskop Self Catering Accommodation - Thaba Tsweni Lodge & Safaris
  • 5 of 8
    5/8 - Self Catering Accommodation in Graskop, Mpumalanga
  • 6 of 8
    6/8 - Graskop Self Catering Accommodation
  • 7 of 8
    7/8 - Self Catering Accommodation in Graskop, Mpumalanga
  • 8 of 8
    8/8 - Thaba Tsweni Lodge & Safaris - Graskop Self Catering Accommodation
  • 1 of 8
  • 2 of 8
  • 3 of 8
  • 4 of 8
  • 5 of 8
  • 6 of 8
  • 7 of 8
  • 8 of 8
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Farm 506 Berlin Falls, Blyde River Canyon, Graskop, Mpumalanga, South Africa
Kontak:Wendel Hough
Fax (1) :+27-86-5241131
Fax (2) :+27-13-7671380
Cell (1) :+27-83-3498410
Cell (2) :+27-83-9971034

Uitleg Slaapgeriewe
  • 1 Bedroom Twin/ Triple Chalet (Slaap 3) x 2
    • Slaapkamer 1 - twin, single
  • 2 Bedroom Chalet (Slaap 4) x 2
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - three quarter, three quarter
  • Honeymoon chalet (Slaap 2) x 2
    • Slaapkamer 1 - queen
Spesiale Kategorieë
  • Interesante Blyplekke
    Why is your establishment interesting?
    In the Heart of the Blyde River Canyon Nature Reserve, between the Berlin and Lisbon Waterfalls.

  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasie
    The following apply
     Small dogs

  • Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf
    The following apply
     Bring your own bicycle
     Bicycle - free to explore
     Bring your own off-road motorcycle

  • Ster Gegradeerde Akkommodasie
Bladsy Statistieke
75693 besigtings sedert 30 Oct, 2007.
Laas opgedateer op 19 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Thaba Tsweni Lodge beteken: “Berg van die bobbejaan”, as gevolg van ons plaaslike trop bobbejane (wat altyd van bo van die berg af op ons afkyk), en is geleë in Graskop, 30 km vanaf Sabie. In Sabie is baie restaurante en curio winkels.

Die Lodge is familie georiënteerde akkommodasie, met speelplek vir kinders.  Dit is omring deur `n natuurlike berg omgewing, met ‘n pragtige uitsig. Die omgewing, binne bereik van die Lodge, bied gaste ‘n groot verskeidenheid van vermaak, met staproetes, bergfietsry, voëlkyk en skuba duik ( in 'n hoë hoogte bo seespieël rivier).

Ons luukse selfsorg chalets, het hul eie tuine en braaigeriewe, het ook veilige onderdak parkering. Elke ten volle toegeruste chalet, sluit een of twee slaapkamers in, 'n sitkamer met 'n kaggel en satelliet-televisie wat ons plaaslike netwerk opvang. Elke chalet het óf 'n volle eetkamer of eethoekie, en 'n ten volle toegeruste kombuis. Alle badkamers het beide storte en baddens. Die kamers het almal hul eie olie verwarmers. Dit is nodig want die berglug kan saans koel raak.

Die chalets is ten volle toegerus met ‘n daaglikse skoonmaak diens. Al wat jy hoef te bring is jou tas, kos en swem-handdoeke. Ons sal die res verskaf. ‘n Wasgoed diens is ook beskikbaar teen 'n nominale fooi. Lughawe oordrag van Hoedspruit en Nelspruit kan gereël word vir jou.

Die Blyderivier Canyon area van Mpumalanga is ideaal vir avontuur- aktiwiteite. Daar is baie organisasies, in die onmiddellike omgewing, wat dienste lewer vir river rafting (rivier vlot ry), rotsklim, warm lug ballonry (hot air ballooning), perdry, vierwiel motorfietse en 4x4-roetes en nog vele meer. Hierdie aktiwiteite kan gereël word deur die Lodge. Daar is ook 'n groot rivier om in te swem binne loop afstand van die Lodge.

Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • Lilizela Tourism Awards - Accommodation - Provincial Winner 2015
  • Tourism Grading - 3 Stars
Maak Google Map oop
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
75693 besigtings sedert 30 Oct, 2007.
Laas opgedateer op 19 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Thaba Tsweni Lodge & Safaris
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 8
    1/8 - Thaba Tsweni Lodge & Safaris - Self Catering Accommodation in Graskop, Mpumalanga
  • 2 of 8
    2/8 - Graskop Self Catering Accommodation
  • 3 of 8
    3/8 - Self Catering Accommodation in Graskop, Mpumalanga
  • 4 of 8
    4/8 - Graskop Self Catering Accommodation - Thaba Tsweni Lodge & Safaris
  • 5 of 8
    5/8 - Self Catering Accommodation in Graskop, Mpumalanga
  • 6 of 8
    6/8 - Graskop Self Catering Accommodation
  • 7 of 8
    7/8 - Self Catering Accommodation in Graskop, Mpumalanga
  • 8 of 8
    8/8 - Thaba Tsweni Lodge & Safaris - Graskop Self Catering Accommodation
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Thaba Tsweni Lodge & Safaris - Graskop Verblyf.
WTS App Browser