Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

Sunbird Cottage & House
Slide calendar from left to right
* Book Online

Sunbird Cottage & House - TARIEWE

2023 Rates

 Regular RatesLong WeekendsDec Xmas 23
2 Bedroom Cottage
Minimum Stay1 Night3 Nights3 Nights
Per UnitR950.00 for 2 people per nightR1000.00 for 2 people per nightR1000.00 for 2 people per night
Sunbird House
Minimum Stay2 Nights3 Nights3 Nights
Per UnitR2400.00 up to 6 people/p/nR2600.00 up to 6 people/p/nR2600.00 up to 6 people/p/n
 Regular Rates

 
Long Weekends in 2023
 
 

15 Dec 2023 to 5 Jan 2023

 

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
'n Deposito van 50% is betaalbaar binne 48 uur van faktuur om jou bespreking te bevestig.
Die res is betaalbaar 2 dae voor aankoms.
‘n Inbetaling kan gemaak word deur Elektroniese Fonds oordrag, of die uitstaande bedrag kan in kontant betaal word by aankoms.
Kansellasiebeleid
As die kansellasie gedoen word meer as 30 dae voor die tyd, sal geen kansellasie fooi gevra word nie.
As die kansellasie tussen 30-20 dae voor die verblyf gedoen word, sal 'n kansellasiefooi van 25% van die totale bedrag toegepas word.
As die gas die kansellasie binne 10 dae en 1 dag voor die verblyf doen, sal 'n kansellasiefooi van 50% toegepas word.
As die gas versuim om te arriveer, sal 'n kansellasiefooi van 100% van die totale bedrag toegepas word.
Die verandering van datums van 'n bespreking, sal oorweeg en gedoen word, waar moontlik, en is onderhewig aan die kansellasie beleid as alternatiewe datums nie geakkommodeer kan word nie.
Aankoms En Vertrek Tye
Gaste is welkom om te arriveer vanaf 14:00-20:00 op die dag van aankoms.
Gaste word versoek om te vertrek voor11:00 op die dag van vertrek.
Vroeër arriveer en later vertrek kan gereël word, maar sal afhang van die inkomende en uitgaande gas besprekings.
Reëls/Voorwaardes
Rook:
Vir die gerief van ons gaste, is Sunbird Huis en Kothuis nie-rokers akkommodasie. Rook word toegelaat op die patio.
Vrywaring
Jy sal gevra word om ‘n algemene vrywarings vorm te teken by aankoms.
Verlies of skade aan Sunbird Akkommodasie:
Indien Sunbird Cottage enige verlies of skade ly as gevolg van 'n handeling of versuim deur 'n gas of besoeker van 'n gas, sal die gas verantwoordelik wees vir volle terug betaling van sodanige verlies of skade gely, en sal dienooreenkomstig gehef word .
Reg van toegang word voorbehou.
Sunbird Cottage  behou die volle reg van toegang ten alle tye voor en aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige verlies of skade wat mag voortspruit uit die regs- en redelike uitoefening van sodanige regte nie. Indien Sunbird Cottage te eniger tyd nodig het om hierdie reg uit te oefen, sal geen terug betaling of terug betalings gemaak word in hierdie verband nie.
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Sunbird Cottage & House Rates
WTS App Browser