Bly Plekke LogoVertrou sedert 1998.
Beskikbaarheids kalender

Strandloper 14
Skuif die kalender van links na regs
Tik op 'n datum om te sien watter eenhede beskikbaar is
* Book Online

Strandloper 14 - TARIEWE

Please use the enquiry form to ask for details relating to Special Offers.
- SAVE 20% -20% discount special
Valid from 5 Jan 2027 to 31 Dec 2027.

This unit  take accommodation for 4 days minimum. Book for 4 days and get the 5th night for free. This is a 20% discount for bookings through the year.

Strandloper 14 is vol bespreek tot en met 4 Januarie 2027.
Minimum van 4 dae besprekings is toelaatbaar, en kry vyfde dag gratis by (20% afslag).

5 tot 10 Januarie - R3000 per dag
Dan vanaf 11 Jan 2027 weeksdae: R1755
Naweke - Vrydag en Saterdag aande - R2400
Sondag tot Donderdag - R1755

Februarie dieselfde buiteseisoentariewe. 
Maart :
1 tot 18 Maart buiteseisoentariewe soos bo.
Vanaf 19 Maart tot 5 April - R3000 per dag. Besprekings, minimum 4 dae besprekings, kry 5de dag gratis by (20% afslag). 
Mei buiteseisoentariewe. 
Junie buiteseisoentariewe tot vakansie.
Vir Junie/Julie vakansie, (nie seker van datums nie) - R2400.

Minimum 4-dae besprekings -kry dag 5 gratis by (20% afslag).

Breekfooi per bespreking van R1000 (terugbetaalbaar binne 14 dae)

Skoonmaak (voor en na verblyf) en adminfooi =R1000.

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2026 blyplekke_live
Strandloper 14 Rates
WTS App Browser