Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

Shengeza Lake Lodge
Slide calendar from left to right
* Book Online

Shengeza Lake Lodge - TARIEWE

Accommodation Rates:

Self catering in the Lodge: R395pppn

Camping sites: R120pppn

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
Betalings beleid: volle betaling binne 24 uur na bespreking. Indien betaling nie ontvang is binne 24 uur nie, sal u bespreking nie van krag wees nie.
Kansellasiebeleid
Kansellasie en terug betaling: Een maand se kennisgewing - 100% deposito terug betaalbaar minus R100 administrasie fooi. Drie weke kennisgewing - 75% deposito terug betaalbaar .Twee weke kennisgewing - 50% deposito terug betaalbaar. Een week kennisgewing - Geen terugbetaling.
Aankoms En Vertrek Tye
Aankoms: Na 13:00
Vertrek: Voor 10:00
Reëls/Voorwaardes
Alle gaste wat gebruik maak van Shengeza boskamp se akkommodasie doen dit uitsluitlik op eie risiko. Shengeza boskamp se bestuur en sy personeel neem geen verantwoordelik of kan aanspreeklik gehou word vir enige besering, skade of verlies aan die gas / deelnemer nie.

Ons Reëls:
- Rook word nie toegelaat nie.
- Geen harde musiek nie.
- Geen vernietiging van fauna en flora nie.
- Geen wandelings kan buite die grense van die kamp onder neem word gedurende die nag nie, as gevolg van ‘n seekoei gevaar.
- Gaste sal verantwoordelik gehou word vir breekskade of verlies van enige items en sal daarvoor moet betaal of dit vervang.
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Shengeza Lake Lodge Rates
WTS App Browser