Bly Plekke Logo
  • 1 of 21
    1/21 - Exciting Game Viewing
  • 2 of 21
    2/21 - Game Viewing on the Tendor Boats
  • 3 of 21
    3/21 - Lounge Area
  • 4 of 21
    4/21 - Breakfast Area
  • 5 of 21
    5/21 - The Deck
  • 6 of 21
    6/21 - View from the top
  • 7 of 21
    7/21 - Lounge Area
  • 8 of 21
    8/21 - Sunset
  • 9 of 21
    9/21 - Lounge Deck
  • 10 of 21
    10/21 - Deluxe Cabin
  • 11 of 21
    11/21 - Fishing Fun
  • 12 of 21
    12/21 - Jacuzzi
  • 13 of 21
    13/21 - Delicious meals
  • 14 of 21
    14/21 - Tiger Fishing
  • 15 of 21
    15/21 - Tiger Fishing
  • 16 of 21
    16/21 - Jacuzzi Fun
  • 17 of 21
    17/21 - Fishing
  • 18 of 21
    18/21 - Fishing
  • 19 of 21
    19/21 - Romantic
  • 20 of 21
    20/21 - Biking
  • 21 of 21
    21/21 - Game
  • 1 of 21
  • 2 of 21
  • 3 of 21
  • 4 of 21
  • 5 of 21
  • 6 of 21
  • 7 of 21
  • 8 of 21
  • 9 of 21
  • 10 of 21
  • 11 of 21
  • 12 of 21
  • 13 of 21
  • 14 of 21
  • 15 of 21
  • 16 of 21
  • 17 of 21
  • 18 of 21
  • 19 of 21
  • 20 of 21
  • 21 of 21
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Lake Jozini / Pongolapoort, Pongola District, Zululand / Maputaland, KwaZulu-Natal, South Africa
Tel  :+27-32-5254076
Cell  :+27-78-5420344

Betalings Opsies
  • American Express American Express
  • Diners Club Diners Club
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Uitleg Slaapgeriewe
  • Shayamanzi II Deluxe Cabins (Slaap 2) x 6
    • Slaapkamer 1 - double
Bladsy Statistieke
62750 besigtings sedert 13 Feb, 2003.
Laas opgedateer op 26 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Kom ervaar die enigste huisbote in Suid- Afrika wat beide wildbesigtiging en tiervisvang aanbied op een van die grootste damme, die Pongolapoort Dam, ook bekend as die Jozini Meer, aan die Kwazulu-Natal noordkus, 3.5 ure vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, noord van Durban.

Aan boord van die Shayamanzi sal jy ‘n unieke kombinasie van luuksheid en besonderse personeel ervaar, terwyl jy die kalmte en stilte van die oop Jozini waters geniet. Geniet die asembenemende landskap van die Lebombo-berge en wonderlike wildlewe van die Pongola wildreservaat wat aan die dam grens. Geniet uitsonderlike en veilige wildbesigtiging in die hart van die Zululandse bosveld, en ‘n kans om deel te wees van die opgewondenheid van Tiervis vang.

Shayamanzi gaan alles oor om ‘n tydjie af te vat om die wonders van Afrika te geniet

SHAYAMANZI II

‘n Huisboot van 30 x 8.6 meter wat gedurende September 2007 te water gelaat is.

  • 10 En-suite kajuite met lugreëling wat die volgende behels;

6 En-suite kajuite wat 2 passasiers kan akkommodeer (dubbel of enkel beddens), met ‘n stort, toilet en wasbak. Die kajuite het groot glasdeure as jou grens tot die water en 4 “Pontoon” kajuite op die onderste vlak met klein skuif vensters. Hierdie kajuite het elk ‘n dubbel bed en ‘n klein sit area wat in ‘n addisionele slaapplek vir jong kinders omskep kan word. Shayamanzi ll kan 20 gaste akkommodeer

  • 6 Bemanning
  • 6 Diensbote
  • 12 Sitplek Borrelbad

Die agterkante van beide huisbote is toegerus met ‘n borrelbad en kroegdiens met die lui van die klok! Ideaal om op te ontspan met ‘n verfrissende Shayamanzi skemerkelkie in die hand.

Die boonste vlak bevat die sitkamer, eetkamer, kroeg, asook ‘n voor en agter dek om op te ontspan, Die kombuis en bemanning se kwartiere is aan die voorkant van die boot. Die diensbote vergesel die huisbote en laat gaste toe om stil en vrylik langs die dam se kant te beweeg om wild en die voëls te besigtig. Hulle is ook die speelgrond van ons visvang entoesiaste wat graag daardie ontwykende tiervis wil vang!

WAT OM TE VERWAG

  • ‘n Unieke en heuglike ondervinding om die beste wat die natuur kan bied te ondervind aan boord van ons luukse huisbote terwyl dit op 16 000 hektaar oop waters vaar.
  • Uitstekende wild en voël besigtiging veral vroeg in die oggend en laat in die middag. Jy kan gelukkig wees en swart of wit renosters, olifante, kameelperde, sebras, seekoeie, krokodille, vlakvarke, bokkies, verskeie voël spesies, of vuurvliegies sien wanneer jy snags langs die kant vasgemeer is.
  • Visvang in die rivier en die kloof
  • Bemanning wat na al julle behoeftes omsien
  • Heerlike kos en bodemlose tee en koffie heeldag
  • ‘n Vrolike kroeg en musiek vir almal
  • ‘n Aand wanneer drankies om ‘n vuur aan die kant van die meer bedien word, indien die weer dit toelaat
  • ‘n Regte Suid Afrikaanse braai op die agter dek, onder die sterre
  • ‘n Heerlike borrelbad, fantastiese geleenthied vir ontspan, fotografie, konferensies of ontspan
  • Die uitsonderlike landskap en die Lebombo berge, Swaziland en die Pongola Rivier.
  • Historiese waarde – Die Zulu Koning Dingaan, is in die Lebombo berge begrawe en Border Cave, is ‘n middle- steentydperk terrain.
  • Al die kajuite het waaiers het lugreëlings

SEISOENE

  • Zululand weer is normaalweg goed gedurende die jaar, met ‘n subtropiese klimaat. Dit kan baie warm word met ‘n hoë humiditeit, gedurende die maande van Oktober tot Februarie, temperature gemiddeld 35ºC. ‘n Goeie tyd om ook te besoek is gedurende Maart tot Julie wanneer ons “Sjampanje weer” ondervind……die dae is warm maar droog met lae humiditeit en geen wind. Die wintermaande se gemiddelde temperature is minimum 10ºC en maksimum 22ºC
  • Idilliese Vaart Seisoen - Mei tot Augustus (Goed vir wild besigtiging en fotografie)
  • Tiervis Seisoen - September tot April (Visse is dan baie aktief in die dam, rivier en kloof)

WAAR JY AAN BOORD GAAN

  • Die Shayamanzi Huisbote is by die Jozini Toger Lodge vasgemeer. Beplan so dat jy laat oggend arriveer en geniet dan middagete op hul swembad dek wat uitkyk op die Jozini Kloof en die Huisbote
  • Die Jozini Tiger Lodge het baie veilige parkering vir voertuie en sleepwaentjies
  • GPS Ko-ordinate: S27 25.212/E32 03.897

WANNEER JY VERTREK

  • Jy sal aan boord verwelkom word met ‘n glas vonkelwyn of koeldrank(vir kinders) en genooi word na die sitkamer waar jy aan die bemanning voorgestel sal word en die kaptein ‘n veiligheids praatjie doen. Geniet die majestieke kloof en wonderlike omgewing soos ons tot by die baai vaar waar julle sal oornag
  • Die dag wat julle land, sal julle gedurende die oggend terugvaar na die Jozini Tiger Lodge waar julle dan weer aan wal sal gaan ongeveer 10h00
  • Die kaptein sal jou rekening vir kroeg drankies wat nie ingesluit is nie saamstel vir vereffening met kontant of kaart voor jou vertrek. Hierdie is die ideale geleentheid om ‘n fooitjie aan te bied

NOODSAAKLIK OM SAAM TE BRING

  • Sonskerm, kamera, swemdrag, hoed, vêrkyker en ‘n boek om te lees.
Fasiliteite
  • Visvang op die terrein
  • DSTV in kommunale gebied
  • Fietsroetes
  • Gemeenskaplike TV-kamer
  • Gemeenskaplike swembad
  • Boot / mariene sleephelling
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Grootwild
  • Lughawe oordragte
  • Wildritte op die terrein
  • Jag (minder as 30 km)
  • Meer op die terrein
  • Malaria vry
  • Bergfietsry
  • Natuurroete op die terrein
  • Restaurant op die perseel
  • Gediens
  • Tee / koffie fasiliteite
  • WiFi
Maak Google Map oop

Shayamanzi Houseboat verskyn in die volgende afdelings:

Lake Jozini / Pongolapoort Dam House Boat Accommodation

Bladsy Statistieke
62750 besigtings sedert 13 Feb, 2003.
Laas opgedateer op 26 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Shayamanzi Houseboat
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 21
    1/21 - Exciting Game Viewing
  • 2 of 21
    2/21 - Game Viewing on the Tendor Boats
  • 3 of 21
    3/21 - Lounge Area
  • 4 of 21
    4/21 - Breakfast Area
  • 5 of 21
    5/21 - The Deck
  • 6 of 21
    6/21 - View from the top
  • 7 of 21
    7/21 - Lounge Area
  • 8 of 21
    8/21 - Sunset
  • 9 of 21
    9/21 - Lounge Deck
  • 10 of 21
    10/21 - Deluxe Cabin
  • 11 of 21
    11/21 - Fishing Fun
  • 12 of 21
    12/21 - Jacuzzi
  • 13 of 21
    13/21 - Delicious meals
  • 14 of 21
    14/21 - Tiger Fishing
  • 15 of 21
    15/21 - Tiger Fishing
  • 16 of 21
    16/21 - Jacuzzi Fun
  • 17 of 21
    17/21 - Fishing
  • 18 of 21
    18/21 - Fishing
  • 19 of 21
    19/21 - Romantic
  • 20 of 21
    20/21 - Biking
  • 21 of 21
    21/21 - Game
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Shayamanzi Houseboat - Lake Jozini / Pongolapoort Dam Verblyf.
WTS App Browser