Bly Plekke Logo
  • 1 of 11
    1/11 - Shamrock Arms Guest lodge
  • 2 of 11
    2/11 - Victoria Room - Queen Size bed
  • 3 of 11
    3/11 - Luxury Room - Queen Size bed
  • 4 of 11
    4/11 - Luxury Room - King-size bed
  • 5 of 11
    5/11 - Luxury Room - Twin beds
  • 6 of 11
    6/11 - Dining Room
  • 7 of 11
    7/11 - Pub
  • 8 of 11
    8/11 - Good Selection of South African Wines
  • 9 of 11
    9/11 - Abseiling at Elands Waterfall
  • 10 of 11
    10/11 - Waterval Boven - picture taken from N4 highway
  • 11 of 11
    11/11 - Hiking trail
  • 1 of 11
  • 2 of 11
  • 3 of 11
  • 4 of 11
  • 5 of 11
  • 6 of 11
  • 7 of 11
  • 8 of 11
  • 9 of 11
  • 10 of 11
  • 11 of 11
*Vanaf R385
Per persoon per nag (wat deel)
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Ondersoek Beskikbaarheid + Tariewe + Maak Bespreking Gas resensies Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:68 3rd Avenue, Waterval Boven, Mpumalanga, South Africa

Betalings Opsies
  • American Express American Express
  • Diners Club Diners Club
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Spesiale Kategorieë
  • Visvang Verblyf - Varswater
    The following apply
     Can bring own fishing equipment
     Catch and release
     Fly fishing

  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasie
    The following apply
     Small dogs

  • Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf
    The following apply
     Bring your own bicycle

  • Meer As 10 Gaste Verblyf
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
     Yes

  • Ster Gegradeerde Akkommodasie
Bladsy Statistieke
25011 besigtings sedert 23 Nov, 2006.
Laas opgedateer op 06 Aug, 2021.
First year listed on WhereToStay.co.za

Geniet die warm omhelsing van die Shamrock Arms Guest Lodge, wat goeie waarde vir geld is,’n rustige omgewing en gesonde kos bied.

Shamrock Arms was 'n finalis in die lodge kategorie van die 2010 South African Tourism Welcome Awards, wat beteken dat dit beskou word as een van die beste (“cream of the crop”) in die toerismebedryf  - altyd gasvry, altyd professioneel en altyd passievol oor die lewering van uitmuntende diens.

Jy sal die lodge in die skilderagtige en historiese dorpie van Waterval Boven in Mpumalanga Provinsie vind. Dit is outentiek Victoriaans, gemaklik en modern. Die lodge se spore in die geskiedenis gaan terug na 1894.

Omdat die gastehuis slegs 'n 2-en-half uur se ry vanaf Johannesburg is, is dit 'n ideale oornagpunt vir sakelui en vakansiegangers op pad na die Kruger Nasionale Park, Swaziland of Mosambiek.

Shamrock Arms is ook die ideale basis vanwaar baie plekke van belang en die  natuurskoon in Mpumalanga verken kan word. Jou gasheer Terry, is 'n geakkrediteerde en geregistreerde toergids, en kan leiding bied op enige toeriste aangeleenthede.

Ons het pragtige gemeubileerde kamers met hul eie ingange en 'n en-suite bad of stort, DSTV met dekodeerder, lugversorging (warm en koud), elektriese kombers (opsioneel in die winter), ‘n hoflikheids kroeg, tee / koffie fasiliteite, en 'n elektroniese kluis. Koning, koningin of tweeling beddens is beskikbaar, ook WiFi teen geen koste.

‘n Gesonde, tuisgemaakte maaltyd is vir aandete beskikbaar op aanvraag. Ontspan in ons knus kroeg met 'n goeie keuse van Suid-Afrikaanse wyne.

'n Opregte en vriendelike verwelkoming wag vir jou by die Shamrock Arms.

Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • SABS Tourism - 4 Crystals
  • National Accommodation Association
  • Member of TripAdvisor
  • Listed with Tourism South Africa
  • Tourism Grading - 4 Stars
Fasiliteite
  • Wasmasjien op die terrein
  • Tuimeldroër
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Restaurant op die perseel
  • Parkering op die terrein
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Kluis
  • Wasgeriewe
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Internet fasiliteite
  • Perdry (minder as 5km)
  • Kaggel
  • DSTV in kommunale gebied
  • WiFi
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
25011 besigtings sedert 23 Nov, 2006.
Laas opgedateer op 06 Aug, 2021.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Shamrock Arms Guest Lodge
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 11
    1/11 - Shamrock Arms Guest lodge
  • 2 of 11
    2/11 - Victoria Room - Queen Size bed
  • 3 of 11
    3/11 - Luxury Room - Queen Size bed
  • 4 of 11
    4/11 - Luxury Room - King-size bed
  • 5 of 11
    5/11 - Luxury Room - Twin beds
  • 6 of 11
    6/11 - Dining Room
  • 7 of 11
    7/11 - Pub
  • 8 of 11
    8/11 - Good Selection of South African Wines
  • 9 of 11
    9/11 - Abseiling at Elands Waterfall
  • 10 of 11
    10/11 - Waterval Boven - picture taken from N4 highway
  • 11 of 11
    11/11 - Hiking trail
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Shamrock Arms Guest Lodge - Waterval Boven Verblyf.
WTS App Browser