Bly Plekke Logo
  • 1 of 22
    1/22 - Unit 1 - Self Catering Cottage Accommodation in Margate
  • 2 of 22
    2/22 - Pool and large Lupa and braai: sea views
  • 3 of 22
    3/22 - Unit 1 - Self Catering Cottage Accommodation in Margate
  • 4 of 22
    4/22 - Unit 1
  • 5 of 22
    5/22 - Unit 1 : fully fitted kitchen - Self Catering Cottage Accommodation in Margate
  • 6 of 22
    6/22 - Unit 1 : up-stairs. 3 bedroom - sleeps 10 : sea views
  • 7 of 22
    7/22 - Unit 2: lounge : sleeps 2-6 persons. Private garden
  • 8 of 22
    8/22 - Unit 2 - Self Catering Cottage Accommodation in Margate
  • 9 of 22
    9/22 - Unit 2
  • 10 of 22
    10/22 - Unit 2 - Self Catering Cottage Accommodation in Margate
  • 11 of 22
    11/22 - Unit 3
  • 12 of 22
    12/22 - Unit 3: Open plan: lounge, dining-kitchen
  • 13 of 22
    13/22 - Unit 3 - Self Catering Cottage Accommodation in Margate
  • 14 of 22
    14/22 - Unit 3: sleeps 5-7 persons
  • 15 of 22
    15/22 - Unit 5 - Self Catering Cottage Accommodation in Margate
  • 16 of 22
    16/22 - Unit 5
  • 17 of 22
    17/22 - Unit 5: lounge and t.v. - Self Catering Cottage Accommodation in Margate
  • 18 of 22
    18/22 - Unit 5: sleeps 2-7 : sea views
  • 19 of 22
    19/22 - Unit 6 - Self Catering Cottage Accommodation in Margate
  • 20 of 22
    20/22 - Unit 6
  • 21 of 22
    21/22 - Unit 6 - Self Catering Cottage Accommodation in Margate
  • 22 of 22
    22/22 - Unit 6
  • 1 of 22
  • 2 of 22
  • 3 of 22
  • 4 of 22
  • 5 of 22
  • 6 of 22
  • 7 of 22
  • 8 of 22
  • 9 of 22
  • 10 of 22
  • 11 of 22
  • 12 of 22
  • 13 of 22
  • 14 of 22
  • 15 of 22
  • 16 of 22
  • 17 of 22
  • 18 of 22
  • 19 of 22
  • 20 of 22
  • 21 of 22
  • 22 of 22
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:46 Hibiscus Avenue, Margate, South Coast, Kwazulu Natal
Kontak:Rose Bester
Fax  :+27-86-2106845
Cell  :+27-83-2673562

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Uitleg Slaapgeriewe
  • 6 (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - twin
  • Unit 1 (Slaap 8) x 1
    • Slaapkamer 1 - twin
    • Slaapkamer 2 - twin
    • Slaapkamer 3 - double sleeper couch
    • Slaapkamer 4 - double sleeper couch
  • Unit 2 (Slaap 7) x 1
    • Slaapkamer 1 - double sleeper couch
    • Slaapkamer 2 - single sleeper couch
    • Slaapkamer 3 - bunk
    • Slaapkamer 4 - double
  • Unit 3 (Slaap 5) x 3
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - single
    • Slaapkamer 3 - double
  • Unit 5 (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - single
    • Slaapkamer 3 - single
  • Unit 7 (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
Bladsy Statistieke
62056 besigtings sedert 14 Aug, 2013.
Laas opgedateer op 29 Aug, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

Margate is die vakansie sentrum van die Suidkus, bekend as die Hibiscus Kus.

Sea-Spray Cottages is pragtig geposisioneer op 'n ligte helling. Die 7 kothuise is in 'n tuin, met terrasse en grasperke en elk met sy eie braai area. Dit is stap afstand na die strand, en daar is 'n swembad vir bykomende ontspanning.

  • Huisies (kan van 2 persone tot 16 akkommodeer)
  • Kompleks akkommodeer tot 25 mense
  • Al die huisies is selfsorg, gerieflik gemeubileer en toegerus.
  • Daar is 'n ekstra koste vir beddegoed en linne of gaste kan hul eie bring.
  • Rook in huisies en huise nie toegelaat nie.
  • Jammer geen troeteldiere. (tensy toestemming verleen word wanneer die bespreking gemaak word)
  • Skoonmaak diens kan gereël word wanneer bespreking bevestig word.
  • Alle akkommodasie is goedgekeur en gelys met die Hibiscus Coast toerisme en TKZN.
  • Ons behou die reg om gaste in alternatiewe huisies te akkommodeer, indien die behoefte ontstaan.
  • Alle akkommodasie is beskerm deur alarm stelsels en gewapende reaksie,
  • Sekuriteit: deure en al die vensters, wat oopmaak, het diefwering.
  • Van 2 persone tot 10 persone. Die kompleks kan groep besprekings van tot 25 persone akkommodeer.
  • Alle huisies is selfsorg en baie gemaklik.
  • Ten volle toegerus en gemeubileer met gratis toegang tot WiFi en DSTV in elke eenheid. (Bring eie dekodeerder en smart kaart).
  • Privaat braai area vir elke huisie en huis. Pragtige speelgrond vir kinders
  • Troeteldiere welkom (versoek toestemming)
  • Bed en ontbyt of selfsorg kothuise

Spur Restaurant ontbyt geskenk bewyse word verskaf - 200 meter van Sea-spray in Margate.

EENHEID 1

  • 2 Parkeerplekke vir voertuie.
  • Dit het 1 dubbelbed, 4 enkel beddens, 2 slaapbanke.
  • 2 Badkamers en 'n stort.
  • Sitkamer, gesinskamer. Naby aan die swembad. Dstv.
  • Bring eie dekodeerder en smart kaart.

EENHEID 2

  • Hierdie eenheid akkommodeer 2 volwassenes & 2 kinders.
  • 1 Parkeerplek.
  • Een slaapkamer met dubbelbed.
  • Sitkamer het 2 enkel beddens.
  • 1 Badkamer met stort.

EENHEID 3

  • Hierdie eenheid akkommodeer tot 5 persone.
  • 3 Slaapkamers,  2 badkamers en stort.
  • 1 Parkeerplek.
  • Hoofslaapkamer het n dubbelbed, 2de slaapkamer 'n enkelbed en

           3de slaapkamer ‘n dubbelbed.

  • Dstv. Bring eie dekodeerder en smart kaart

EENHEID 5

  • Hierdie eenheid het 2 slaapkamers.
  • 1 Parkeerplek.
  • 1 Slaapkamer het 1 dubbelbed, 2 enkel beddens en een slaapbank.
  • Slaapkamer en dubbel slaapbank in sitkamer.
  • Een badkamer en stort.
  • DStv.
  • Bring eie dekodeerder en smart kaart.

EENHEID 6

  • Hierdie eenheid akkommodeer 2 persone
  • 2 Enkel beddens, stort en kombuisie.
  • 1 Parkeerplek
  • Geen sitkamer of eetkamer

EENHEID 7 Begroting (“Budget”) huisie: Geen sitkamer of eetkamer. Akkommodeer 2 persone.

Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • B&B Network South Coast
  • Listed with Tourism South Africa
Fasiliteite
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Haaibesigtiging (minder as 10 km)
  • Op aanvraag bedien
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembadjie
  • Buite swembad
  • Nie gediens
  • Geen rook in die huis nie
  • Films / teater (minder as 5km)
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Malaria vry
  • Kluis
  • Wasgeriewe
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Perdry (minder as 5km)
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Lughawe oordragte
  • Lughawe (minder as 15km)
  • Tuimeldroër
  • Wasmasjien op die terrein
  • WiFi
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
62056 besigtings sedert 14 Aug, 2013.
Laas opgedateer op 29 Aug, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Sea-Spray Cottages
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 22
    1/22 - Unit 1 - Self Catering Cottage Accommodation in Margate
  • 2 of 22
    2/22 - Pool and large Lupa and braai: sea views
  • 3 of 22
    3/22 - Unit 1 - Self Catering Cottage Accommodation in Margate
  • 4 of 22
    4/22 - Unit 1
  • 5 of 22
    5/22 - Unit 1 : fully fitted kitchen - Self Catering Cottage Accommodation in Margate
  • 6 of 22
    6/22 - Unit 1 : up-stairs. 3 bedroom - sleeps 10 : sea views
  • 7 of 22
    7/22 - Unit 2: lounge : sleeps 2-6 persons. Private garden
  • 8 of 22
    8/22 - Unit 2 - Self Catering Cottage Accommodation in Margate
  • 9 of 22
    9/22 - Unit 2
  • 10 of 22
    10/22 - Unit 2 - Self Catering Cottage Accommodation in Margate
  • 11 of 22
    11/22 - Unit 3
  • 12 of 22
    12/22 - Unit 3: Open plan: lounge, dining-kitchen
  • 13 of 22
    13/22 - Unit 3 - Self Catering Cottage Accommodation in Margate
  • 14 of 22
    14/22 - Unit 3: sleeps 5-7 persons
  • 15 of 22
    15/22 - Unit 5 - Self Catering Cottage Accommodation in Margate
  • 16 of 22
    16/22 - Unit 5
  • 17 of 22
    17/22 - Unit 5: lounge and t.v. - Self Catering Cottage Accommodation in Margate
  • 18 of 22
    18/22 - Unit 5: sleeps 2-7 : sea views
  • 19 of 22
    19/22 - Unit 6 - Self Catering Cottage Accommodation in Margate
  • 20 of 22
    20/22 - Unit 6
  • 21 of 22
    21/22 - Unit 6 - Self Catering Cottage Accommodation in Margate
  • 22 of 22
    22/22 - Unit 6
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Sea-Spray Cottages - Margate Verblyf.
WTS App Browser