Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

Sea-For-Africa
Slide calendar from left to right
* Book Online

Sea-For-Africa - TARIEWE

 Buite seisoenMid seisoenPiek seisoen
Minimum verblyf2 nagte2 nagte2 nagte

Tarief per nag vir die huis en golf kar se gebruik

R3 750R4 200R5 290
   

 

 

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
50% deposito bevestig die bespreking;

Betaling van balans en terugbetaalbare breekskadedeposito 4 weke voor okkupasie.

Terugbetaalbare breekskadedeposito betaalbaar: R400 / nag, onderhewig aan 'n minimum van R2000 per bespreking.
Aankoms En Vertrek Tye
Aankoms na 15:00
Vertrek voor 10:00
Reëls/Voorwaardes
Geen rook binne die eenheid toegelaat nie.

Gaste moet die reëls van Prince's Grant Coastal Golf Estate nakom, waarvan 'n afskrif tydens bespreking voorsien word.
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Sea-For-Africa Rates
WTS App Browser