Bly Plekke Logo
  • 1 of 15
    1/15
  • 2 of 15
    2/15
  • 3 of 15
    3/15
  • 4 of 15
    4/15
  • 5 of 15
    5/15
  • 6 of 15
    6/15 - Main Bedroom View to Ensuite Bathroom
  • 7 of 15
    7/15
  • 8 of 15
    8/15
  • 9 of 15
    9/15
  • 10 of 15
    10/15
  • 11 of 15
    11/15
  • 12 of 15
    12/15 - Sanlameer Villa 2414 entrance from patio
  • 13 of 15
    13/15 - Outside View
  • 14 of 15
    14/15
  • 15 of 15
    15/15
  • 1 of 15
  • 2 of 15
  • 3 of 15
  • 4 of 15
  • 5 of 15
  • 6 of 15
  • 7 of 15
  • 8 of 15
  • 9 of 15
  • 10 of 15
  • 11 of 15
  • 12 of 15
  • 13 of 15
  • 14 of 15
  • 15 of 15
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Sanlameer, Marina Beach, KwaZulu-Natal,
Kontak:J W Wessels
Tel (1) :+27-12-3438302
Tel (2) :+27-12-3431410
Cell (1) :+27-87-1310001
Cell (2) :+27-82-6511881

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • sanlameer villa 2414 (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - single, single
    • Slaapkamer 3 - single, single
Bladsy Statistieke
18528 besigtings sedert 06 Jun, 2014.
Laas opgedateer op 07 Jul, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

San Lameer Villa 2414 is 'n lieflike selfsorg-villa in die gewilde, veilige San Lameer Estate. Die eenheid het slaapplek vir 6 mense in 3 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Daar is geen groot paaie voor of agter die eenheid nie so dit is lekker privaat.

Die eenheid is ten volle toegerus met sy eie wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Ons bederf ook ons gaste met 'n volledige DStv Premium pakket.

Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die ander 2 slaapkamers deel 'n badkamer met stort. Daar is 2 lugversorgers. Die eenheid word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Beddegoed word voorsien, maar onthou asb. om jou eie strandhanddoeke saam te bring.

San Lameer Villa 2414 se kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea het gerieflike sitplek en 'n LED TV met volledige DStv. Die TV-kamer is langs die patio met sy ingeboude braai en yskas. Verder is daar onderdak parkeerplek. Onthou asb. dat rook verbode is in die eenheid.

Die villa is loopafstand vanaf vermaak en sportgeriewe. Dit is in 'n sekuriteitskompleks met toegang tot die strand, swembaddens, tennisbane, muurbalbane, gholf, bergfietsroete, speelgrond, en voëlkykers moet onthou om hul verkykers saam te bring.

Fasiliteite
  • Tuimeldroër in eenheid
  • Tennisbaan
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Gediens
  • Restaurant op die perseel
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembad
  • Op gholflandgoed
  • Natuurroete op die terrein
  • Kluis
  • Wasgeriewe
  • Internet fasiliteite
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • Skottelgoedwasser (sommige eenhede)
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Grootwild
  • Strand (minder as 500 m)
  • Lugversorging in sitkamer
  • Lugversorger (sommige eenhede)
  • Wasmasjien in eenheid
  • WiFi
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
18528 besigtings sedert 06 Jun, 2014.
Laas opgedateer op 07 Jul, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Sanlameer villa 2414
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 15
    1/15
  • 2 of 15
    2/15
  • 3 of 15
    3/15
  • 4 of 15
    4/15
  • 5 of 15
    5/15
  • 6 of 15
    6/15 - Main Bedroom View to Ensuite Bathroom
  • 7 of 15
    7/15
  • 8 of 15
    8/15
  • 9 of 15
    9/15
  • 10 of 15
    10/15
  • 11 of 15
    11/15
  • 12 of 15
    12/15 - Sanlameer Villa 2414 entrance from patio
  • 13 of 15
    13/15 - Outside View
  • 14 of 15
    14/15
  • 15 of 15
    15/15
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Sanlameer villa 2414 - San Lameer Verblyf.
WTS App Browser