Bly Plekke Logo
  • 1 of 18
    1/18 - The Villa -Street View - Self Catering Holiday Accommodation in San Lameer, South Coast
  • 2 of 18
    2/18 - The Golf Course - San Lameer Self Catering Holiday Accommodation
  • 3 of 18
    3/18 - Plunge Pool - Self Catering Holiday Accommodation in San Lameer, South Coast
  • 4 of 18
    4/18 - Covered Patio with Braai - San Lameer Self Catering Holiday Accommodation
  • 5 of 18
    5/18 - The Lounge - Self Catering Holiday Accommodation in San Lameer, South Coast
  • 6 of 18
    6/18 - Dining Area - San Lameer Self Catering Holiday Accommodation
  • 7 of 18
    7/18 - Open-Plan Kitchen - Self Catering Holiday Accommodation in San Lameer, South Coast
  • 8 of 18
    8/18 - Open-Plan Kitchen - San Lameer Self Catering Holiday Accommodation
  • 9 of 18
    9/18 - Bedroom 2 - Self Catering Holiday Accommodation in San Lameer, South Coast
  • 10 of 18
    10/18 - Bedroom 3 - San Lameer Self Catering Holiday Accommodation
  • 11 of 18
    11/18 - Bedroom 1 - Self Catering Holiday Accommodation in San Lameer, South Coast
  • 12 of 18
    12/18 - Bedroom 4 - San Lameer Self Catering Holiday Accommodation
  • 13 of 18
    13/18 - Bathroom 2 - Self Catering Holiday Accommodation in San Lameer, South Coast
  • 14 of 18
    14/18 - Bathroom 1 - San Lameer Self Catering Holiday Accommodation
  • 15 of 18
    15/18 - Open Pation - Self Catering Holiday Accommodation in San Lameer, South Coast
  • 16 of 18
    16/18 - The Villa - Front View - San Lameer Self Catering Holiday Accommodation
  • 17 of 18
    17/18 - The Golf Course - Self Catering Holiday Accommodation in San Lameer, South Coast
  • 18 of 18
    18/18 - The Beach - San Lameer Self Catering Holiday Accommodation
  • 1 of 18
  • 2 of 18
  • 3 of 18
  • 4 of 18
  • 5 of 18
  • 6 of 18
  • 7 of 18
  • 8 of 18
  • 9 of 18
  • 10 of 18
  • 11 of 18
  • 12 of 18
  • 13 of 18
  • 14 of 18
  • 15 of 18
  • 16 of 18
  • 17 of 18
  • 18 of 18
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:San Lameer, South Coast, KwaZulu-Natal, South Africa
Fax  :+27-86-6681156
Cell (1) :+27-83-4177659
Cell (2) :+27-83-4577434

Betalings Opsies
  • American Express American Express
  • Diners Club Diners Club
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Uitleg Slaapgeriewe
  • San Lameer Villa 14016 (Slaap 8) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - queen
    • Slaapkamer 3 - queen
    • Slaapkamer 4 - twin
Spesiale Kategorieë
  • Gholf Akkommodasie
Bladsy Statistieke
55614 besigtings sedert 06 Dec, 2007.
Laas opgedateer op 19 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Die villa het 4 slaapkamers met lugversorging (verwarming & verkoeling) en drie badkamers. Twee van die slaapkamers het en-suite badkamers (bad en stort) en koningin-grootte beddens. Die derde slaapkamer het ook 'n koningin-grootte bed, terwyl die vierde twee enkelbeddens het.

Dit is selfsorg, met 'n ten volle toegeruste oopplan kombuis (mikrogolf, stoof / oond, skottelgoedwasser, 'n groot yskas-vrieskas, en eetgerei). Die kombuis loop uit in 'n oopplan eetkamer en sitkamer, albei het lugversorging (verwarming & verkoeling). In die sitkamer is 'n TV-stel, DStv dekodeerder, en 'n Sony huis teater. ‘n Onderdak patio, met musiek uit die sitkamer, en 'n wonderlike see-uitsig is die ideale plek vir braai en ontspan. Die patio vloei uit op 'n groot balkon vir son-kuier terwyl jy die uitsig oor die see geniet. Aan die agterkant van die huis is 'n geteëlde binnehof, met 'n goed onderhoude plonspoel. Langs die swembad is 'n sauna kamer, wat ons oorweeg om beskikbaar te stel vir gaste.

Linne, handdoeke en toiletware word verskaf.

Die villa het 'n waskamer, met 'n wasmasjien en tuimeldroër, terwyl die oord wasgoed en droogskoonmaak dienste bied. Al ons gaste word voorsien van daaglikse skkonmaak dienste.

Die villa is geleë in San Lameer gholflandgoed, wat genestel is in Suid-Afrika se Suidkus, KwaZulu-Natal Provinsie.

Die landgoed bied 'n pragtige wit strand, beskerm deur haainette, met lewensredders aan diens, en 'n getypoel vir kinders. Twee swembaddens. 18-Putjie gholfbaan. Muurbal en tennis. Roeibote en kano. ‘n Dam om te hengel. ‘n Rolbalbaan. 'n Speelgrond vir kinders. Strandmeer restaurant. Sitkamer en kroeg langs die restaurant. ‘n Klein Spar vir selfsorg voorrade. Shelly Beach Mall is ongeveer 15 minute se ry vanaf San Lameer, terwyl die Wild Coast Sun Casino sowat 20 minute is.

Die villa kan 8 mense akkommodeer.

Fasiliteite
  • Perdry (minder as 5km)
  • Gholf op die terrein
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • DVD speler
  • Braai fasiliteite
  • Strand (minder as 500 m)
  • Lugversorging in sitkamer
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Wasgeriewe
  • Toesluit motorhuis
  • Malaria vry
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Op gholflandgoed
  • Buite swembad
  • Parkering op die terrein
  • Restaurant op die perseel
  • Gediens
  • Muurbalbaan
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Tennisbaan
  • Tuimeldroër in eenheid
  • Tuimeldroër
  • Wasmasjien in eenheid
  • Wasmasjien op die terrein
  • WiFi
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
55614 besigtings sedert 06 Dec, 2007.
Laas opgedateer op 19 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

San Lameer Villa 14016
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 18
    1/18 - The Villa -Street View - Self Catering Holiday Accommodation in San Lameer, South Coast
  • 2 of 18
    2/18 - The Golf Course - San Lameer Self Catering Holiday Accommodation
  • 3 of 18
    3/18 - Plunge Pool - Self Catering Holiday Accommodation in San Lameer, South Coast
  • 4 of 18
    4/18 - Covered Patio with Braai - San Lameer Self Catering Holiday Accommodation
  • 5 of 18
    5/18 - The Lounge - Self Catering Holiday Accommodation in San Lameer, South Coast
  • 6 of 18
    6/18 - Dining Area - San Lameer Self Catering Holiday Accommodation
  • 7 of 18
    7/18 - Open-Plan Kitchen - Self Catering Holiday Accommodation in San Lameer, South Coast
  • 8 of 18
    8/18 - Open-Plan Kitchen - San Lameer Self Catering Holiday Accommodation
  • 9 of 18
    9/18 - Bedroom 2 - Self Catering Holiday Accommodation in San Lameer, South Coast
  • 10 of 18
    10/18 - Bedroom 3 - San Lameer Self Catering Holiday Accommodation
  • 11 of 18
    11/18 - Bedroom 1 - Self Catering Holiday Accommodation in San Lameer, South Coast
  • 12 of 18
    12/18 - Bedroom 4 - San Lameer Self Catering Holiday Accommodation
  • 13 of 18
    13/18 - Bathroom 2 - Self Catering Holiday Accommodation in San Lameer, South Coast
  • 14 of 18
    14/18 - Bathroom 1 - San Lameer Self Catering Holiday Accommodation
  • 15 of 18
    15/18 - Open Pation - Self Catering Holiday Accommodation in San Lameer, South Coast
  • 16 of 18
    16/18 - The Villa - Front View - San Lameer Self Catering Holiday Accommodation
  • 17 of 18
    17/18 - The Golf Course - Self Catering Holiday Accommodation in San Lameer, South Coast
  • 18 of 18
    18/18 - The Beach - San Lameer Self Catering Holiday Accommodation
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
San Lameer Villa 14016 - San Lameer Verblyf.
WTS App Browser