Bly Plekke Logo
  • 1 of 16
    1/16 - Front view
  • 2 of 16
    2/16 - House side view
  • 3 of 16
    3/16 - Braai Area
  • 4 of 16
    4/16 - Lounge
  • 5 of 16
    5/16 - Dining room
  • 6 of 16
    6/16 - Kitchen
  • 7 of 16
    7/16 - Kitchen 2
  • 8 of 16
    8/16 - Main bedroom
  • 9 of 16
    9/16 - Main bathroom
  • 10 of 16
    10/16 - Second Bedroom
  • 11 of 16
    11/16 - Second Bedroom
  • 12 of 16
    12/16 - Second Bathroom
  • 13 of 16
    13/16 - Third Bedroom
  • 14 of 16
    14/16 - Third Bedroom
  • 15 of 16
    15/16 - Enclosed balcony with a day bed
  • 16 of 16
    16/16 - Enclosed balcony with a day bed
  • 1 of 16
  • 2 of 16
  • 3 of 16
  • 4 of 16
  • 5 of 16
  • 6 of 16
  • 7 of 16
  • 8 of 16
  • 9 of 16
  • 10 of 16
  • 11 of 16
  • 12 of 16
  • 13 of 16
  • 14 of 16
  • 15 of 16
  • 16 of 16
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:San Lameer, South Coast, KwaZulu-Natal, South Africa
Kontak:Brenda
Tel:+27-31-2071360
Faks:+27-31-2099582

Uitleg Slaapgeriewe
  • 2307 (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - koningin
    • Slaapkamer 2 - koningin
    • Slaapkamer 3 - enkel, enkel
Spesiale Kategorieë
  • Gholf Akkommodasie
Bladsy Statistieke
73488 besigtings sedert 09 May, 2006.
Laas opgedateer op 14 May, 2021.
Listed on WhereToStay.co.za for 15 years

SPESIALE AANBIEDINGE / AFSLAG TARIEWE, PAKKETTE VIR ELKE BEGROTING, KONTAK ONS VANDAG

Ons villa het 3 dubbelkamers, een is en-suite. Die villa het slaapplek vir 6 mense.

Die villa is nuut gemeubileer en afgerond, met DStv en lugversorging.

Dit het 'n oopplan-leefarea, -eetkamer en kombuis wat uitloop op die braai-area en grasperk.

Die villa is binne stapafstand van die private BLOU VLAG-strand, swembaddens, tennisbane, muurbalbane, gholf- en mashybaan, kruidenierswinkel en klein biblioteek.

Daar is 'n sitkamer in die hotel wat heerlike middagetes by die swembad en ligte aandetes bedien, sowel as die San Lameer-restaurant wat 'n buffet met ‘n wye verkeidenheid keuses vir ontbyt bedien, en 'n a la Carte-spyskaart vir aandete.

San Lameer is 10 km vanaf Shelly Beach Shopping Centre, waar u kan gaan fliek, inkopies doen of uit-eet.

Oribi Gorge is naby geleë - waar mense abseil, bungy jump, riviervlotvaart (river rafting) ens. doen.Die Crocodile Farm en African Craft Market is ongeveer 5 km vanaf die oord af.

Gaan gerus na die beroemde Pistol Saloon vir 'n regte cowboy-ervaring!

San Lameer is die perfekte tropiese plek vir ‘n “wegbreek”, want dit is geskik vir alle ouderdomsgroepe en daar is iets vir almal. Dit is veilig, rustig, mooi en propvol prettige dinge om jou besig te hou.

Fasiliteite
  • Tuimeldroër in eenheid
  • Wasmasjien in eenheid
Spesiale Kategorieë
  • Gholf Akkommodasie
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
73488 besigtings sedert 09 May, 2006.
Laas opgedateer op 14 May, 2021.
Listed on WhereToStay.co.za for 15 years
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

San Lameer 2307
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
  • 1 of 16
    1/16 - Front view
  • 2 of 16
    2/16 - House side view
  • 3 of 16
    3/16 - Braai Area
  • 4 of 16
    4/16 - Lounge
  • 5 of 16
    5/16 - Dining room
  • 6 of 16
    6/16 - Kitchen
  • 7 of 16
    7/16 - Kitchen 2
  • 8 of 16
    8/16 - Main bedroom
  • 9 of 16
    9/16 - Main bathroom
  • 10 of 16
    10/16 - Second Bedroom
  • 11 of 16
    11/16 - Second Bedroom
  • 12 of 16
    12/16 - Second Bathroom
  • 13 of 16
    13/16 - Third Bedroom
  • 14 of 16
    14/16 - Third Bedroom
  • 15 of 16
    15/16 - Enclosed balcony with a day bed
  • 16 of 16
    16/16 - Enclosed balcony with a day bed
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2021 blyplekke_live
San Lameer 2307 - San Lameer Akkommodasie.
WTS App Browser