Buffalo Thorn Safari and Lodge is 'n privaat wildreservaat, slegs 20km vanaf die Martins Drift/Groblersbrug-grenspos na Botswana in Swartwater. Elke eenheid het 'n eie badkamer, buite klip-stort, 'n kroeg-yskas, en koffiemaak-gerief en lug... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Luukse selfsorg-bosveldverblyf op 'n privaat wildplaas in die Waterberge. Geniet die wildlewe, skilderagtige uitsigte, moderne gerief en sterrehemels in 'n rustige omgewing – ideaal vir romantiese wegbreekgeleenthede of ontspannende gesinsvakansies. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.