1 Kothuis met 'n klein kombuis, slaapkamer, stort en toilet. Die kothuis is ongeveer 70 meter vanaf die hoofhuis geleë, met sy eie private ingang.
Woodlands Stop Over en Lodge se rustige, uit-die-lawaaierige-stad ligging, maak dit die ideale bestemming vir 'n paar dae rus, of 'n vinnige stop oppad na die Okavango Moerasse, Chobe Natuur Reservaat, Sentraal Kalahari, Makgadigadi Panne, Botswana Nasion