Bly Plekke Logo
  • 1 of 12
    1/12 - Entrance to main house
  • 2 of 12
    2/12 - Swimming pool in main garden
  • 3 of 12
    3/12 - Front of room 1
  • 4 of 12
    4/12 - Room 1
  • 5 of 12
    5/12 - Room 1
  • 6 of 12
    6/12 - Room 2
  • 7 of 12
    7/12 - Room 2
  • 8 of 12
    8/12 - Cottage
  • 9 of 12
    9/12 - View from Cottage
  • 10 of 12
    10/12 - Bedroom in cottage
  • 11 of 12
    11/12 - Kitchen in cottage
  • 12 of 12
    12/12 - Grey Go Away Bird
  • 1 of 12
  • 2 of 12
  • 3 of 12
  • 4 of 12
  • 5 of 12
  • 6 of 12
  • 7 of 12
  • 8 of 12
  • 9 of 12
  • 10 of 12
  • 11 of 12
  • 12 of 12
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Plot 648 or 207 , Crocodile Pools, Gaborone, Botswana
Kontak:Anne Dayton
Cell (1) :+26771736189
Cell (2) :+26771309795

Bladsy Statistieke
10820 besigtings sedert 26 May, 2014.
Laas opgedateer op 03 Dec, 2021.
First year listed on WhereToStay.co.za

1 Kothuis met 'n klein kombuis, slaapkamer, stort en toilet. Die kothuis is  ongeveer 70 meter vanaf die hoofhuis geleë, met sy eie private ingang. Dit het 'n buite area met 'n braai. Die huis het 'n koningin grootte bed, lugversorging, dakwaaier, DStv, WiFi, en haardroër. Ook ‘n ten volle toegeruste kombuis met twee yskaste, kookplaat, mikrogolf en ‘n ketel.

2 En-suite kamers, 1 met 'n koningin grootte bed, die ander met 'n dubbelbed. Hulle het albei het hul eie ingange, buite area met braai fasiliteite. Hulle het 'n yskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Hulle het DStv en toegang tot WiFi.

Die tarief sluit 'n kontinentale ontbyt in, wat in die yskas gesit is vir jou om te geniet, wanneer dit jou pas.

Ons is ongeveer 15 kilometer buite die dorp, in ‘n Suidelike rigting geleë, op 10 akker pragtige bosveld. Goeie voël besigtiging. Ons is naby aan Mokolodi Wild Reservaat en die Lion Park Resort.

Fasiliteite
  • WiFi
Maak Google Map oop

Phokoje Bed and Breakfast verskyn in die volgende afdelings:

Gaborone Bed & Breakfast Accommodation Gaborone Guest House Accommodation

Bladsy Statistieke
10820 besigtings sedert 26 May, 2014.
Laas opgedateer op 03 Dec, 2021.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Phokoje Bed and Breakfast
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 12
    1/12 - Entrance to main house
  • 2 of 12
    2/12 - Swimming pool in main garden
  • 3 of 12
    3/12 - Front of room 1
  • 4 of 12
    4/12 - Room 1
  • 5 of 12
    5/12 - Room 1
  • 6 of 12
    6/12 - Room 2
  • 7 of 12
    7/12 - Room 2
  • 8 of 12
    8/12 - Cottage
  • 9 of 12
    9/12 - View from Cottage
  • 10 of 12
    10/12 - Bedroom in cottage
  • 11 of 12
    11/12 - Kitchen in cottage
  • 12 of 12
    12/12 - Grey Go Away Bird
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Phokoje Bed and Breakfast - Gaborone Verblyf.
WTS App Browser