Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

Ramsgate Palms 64
Slide calendar from left to right
* Book Online

Ramsgate Palms 64 - TARIEWE

2026 Tariewe

 Hoogseisoen Buite SeisoenMidseisoenLaagseisoenSpitsseisoen
Ramsgate Palms 64
Minimum Verblyf5 Nagte5 Nagte5 Nagte5 Nagte7 Nagte
Per EenheidR950.00 per nagR500.00 per nagR700.00 per nagR650.00 per nagR1300.00 per nag
  

09 December 2026 - 14 December 2026

04 January 2026 - 11 January 2026

  

14 January 2026 - 26 March 2026

08 April 2026 - 11 June 2026
17 June 2026 - 25 June 2026

20 July 2026 - 22 September 2026

05 October 2026 - 08 December 2026

27 March 2026 - 07 April 2026

12 June 2026 - 16 June 2026

26 June 2026 - 19 July 2026

23 September 2026 - 04 October 2026

15 December 2026 - 03 January 2026

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
Deposito:
‘n Deposito van 50% word binne 7 dae vanaf die bespreking vereis. Vir besprekings oor ‘n naweek (Vrydag tot Sondag of minder), of vir besprekings van minder as R2 000,00, word die volle bedrag binne 7 dae vanaf bespreking vereis. Die balans moet 7 dae voor die aankoms datum betaal word. Besprekings wat binne 7 dae van aankoms gemaak word, moet ten volle betaal word na aanvaarding van die kwotasie.

Skoonmaakfooi:
R600 vir alle besprekings (2020)
Terugbetaalbare breekskadedeposito:
R400 vir alle besprekings
Kansellasiebeleid
In die geval van voortydige vertrek, kan die volle oorspronklike bespreking koste gehef word.
Kansellasie 0 - 14 dae voor die aankoms datum: Die besoeker verbeur 100% van die deposito wat betaal is.
Kansellasie 15 - 28 dae voor die aankoms datum: Die besoeker verbeur 75% van die deposito wat betaal is, of 25% van die volle gekwoteerde bedrag (wat ook al die grootste is).
Kansellasie 29+ dae voor die aankoms datum: Die besoeker verbeur 50% van die deposito wat betaal is of 25% van die volle gekwoteerde bedrag (wat ook al die grootste is).
Aankoms En Vertrek Tye
Aankoms: 15:00 NM
Vertrek: 09:00 VM
Reëls/Voorwaardes
Nie meer as 4 persone nie, kinders ingesluit.
Nie-rook beleid.
Minimum verblyf beleid is van toepassing. (Sien tariewe)
Geen troeteldiere word in die kompleks toegelaat nie.
Parkering vir slegs een motor.
Geen studente of minderjariges sonder ouers nie.
Kopieë van ID's mag versoek word om die bespreking te finaliseer.
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2026 blyplekke_live
Ramsgate Palms 64 Rates
WTS App Browser