| R920 Single Person (Room Only) |
| R1190 Two Person (Room Only) |
| R1460 Three Person (Room Only) |
| R1730 Four Person (Room Only) |
| R1060 Single Person (Breakfast Included) |
| R1470 Two Person (Breakfast Included) |
| R1880 Three Person (Breakfast Included) |
| R2290 Four Person ( Breakfast Included) |
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
| Terme van betaling |
| 50% Deposito van die hele bedrag word vereis om die bespreking te bevestig en die balans voordat u vertrek. |
| Kansellasiebeleid |
| Enige kansellasie binne 14 dae voor aankoms, sal 50% van die deposito deur Ramasidi B&B gehou word, maar die volle bedrag sal betaalbaar wees indien die kansellasie minder as 3 dae voor aankoms gedoen word. |
| Aankoms En Vertrek Tye |
| Aankoms na 14h00 & Vertrek voor 10h00 |
| Reëls/Voorwaardes |
| Ontbyt word tussen 06h00 en 09h00 in die eetkamer bedien. Ons is jammer, maar rook word nie in die gastehuis toegelaat nie. U mag buite rook. Die kluis in die kamer kan gebruik word nadat u R80 sleutel-deposito en R350 vervangingskoste betaal het, in-geval die sleutel verlore raak.Terwyl alle redelike voorsorg getref is om die veiligheid van ons gaste en hulle eiendom op hierdie perseel te verseker, kan die eienaars van Ramasidi B&B nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies, skade of besering wat hoegenaamd opgedoen word nie. |