
Verbeel jou: jy stap op 'n privaat paadjie deur wuiwende wildepalms, en skielik strek die Indiese Oseaan voor jou oop. Mazeppa Baai se hoofstrand lê letterlik op jou voorstoep. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
African Aquila Lodge kry sy naam van die majestieuse Afrika Arend en is 'n 5-eenheid selfsorg onderneming - 'n ideale wegbreek vir families en langtermyn korporatiewe kliënte. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.