Tariewe vir 2026/7 Die basiese buiteseisoen-tarief begin by R930,00. Tariewe en datums vir die middelseisoen en spitstydperk vir 2027 is soos volg. Alle datums wat nie hieronder genoem word nie, val onder die buiteseisoen-tariewe. Middelseisoen 2027: 19 Maart – 24 Maart Spitstydperk 2027: 25 Maart – 29 Maart |
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.