Bly Plekke LogoVertrou sedert 1998.
Beskikbaarheids kalender

Ocean Breeze 42
Skuif die kalender van links na regs
Tik op 'n datum om te sien watter eenhede beskikbaar is
* Book Online

Ocean Breeze 42 - TARIEWE

Tariewe vir 2026/7

Die basiese buiteseisoen-tarief begin by R930,00.
Dit geld vir tot 4 persone; daarna geld 'n ekstra koste vir tot 'n maksimum van 6 persone. 5 persone: R990; 6 persone: R1170 per eenheid per nag.

Tariewe en datums vir die middelseisoen en spitstydperk vir 2027 is soos volg. Alle datums wat nie hieronder genoem word nie, val onder die buiteseisoen-tariewe.

Middelseisoen 2027:
Tot 4 persone: R1180 – 5 persone: R1290 en 6 persone: R1530 per eenheid per nag.

19 Maart – 24 Maart
30 Maart – 6 April
23 April – 3 Mei
24 Junie – 20 Julie
5 Augustus – 9 Augustus
22 September – 5 Oktober

Spitstydperk 2027:
Tot 4 persone: R1680 – 5 persone: R2120 en 6 persone: R2440 per eenheid per nag.

25 Maart – 29 Maart
3 Desember – 17 Januarie 2028

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2026 blyplekke_live
Ocean Breeze 42 Rates
WTS App Browser