Bly Plekke Logo
  • 1 of 10
    1/10 - Aerial view showing all cottages - self catering Magaliesburg
  • 2 of 10
    2/10 - Swimming Pool No. 2
  • 3 of 10
    3/10 - Swimming Pool No 3
  • 4 of 10
    4/10 - View over valley and pool
  • 5 of 10
    5/10 - Swimming Pool No. 1
  • 6 of 10
    6/10 - Cottage 4 Hornbill Lodge - self catering Magaliesburg
  • 7 of 10
    7/10 - Cottage 8 Mali - self catering Magaliesburg
  • 8 of 10
    8/10 - Cottage 9 Venus Bedroom
  • 9 of 10
    9/10 - Cottage 5 Lizzy Bedroom
  • 10 of 10
    10/10 - Cottage 9 Venus bathroom
  • 1 of 10
  • 2 of 10
  • 3 of 10
  • 4 of 10
  • 5 of 10
  • 6 of 10
  • 7 of 10
  • 8 of 10
  • 9 of 10
  • 10 of 10
*Vanaf R420
Per persoon per nag (wat deel)
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Ondersoek Beskikbaarheid + Tariewe + Maak Bespreking Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Rustenburg Road, Magaliesburg, Gauteng, South Africa

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Spesiale Kategorieë
  • Interesante Blyplekke
    Why is your establishment interesting?
    Situated close to the Cradle of Humankind World Heritage Site and with easy access to Hartebeespoort Dam

  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasie
    The following apply
     Small dogs
     Big dogs
     Dogs have to be on lead whilst outside
     Caution - other animals on the property

  • Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf
    The following apply
     Bring your own bicycle

  • Meer As 10 Gaste Verblyf
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
     Yes

  • Troue Akkommodasie
    Capacity Information
    20
    20
    The following apply
     Area for wedding ceremony
     Undercover area for signing the register
     Couple must provide own catering
     Cutlery and crockery rental
     Bridal suite
     Honeymoon suite

Bladsy Statistieke
121176 besigtings sedert 17 Dec, 2003.
Laas opgedateer op 17 Jul, 2025.
First year listed on WhereToStay.co.za

Nullarbor Cottages is gesetel in die rotsagtige arms van die Witwatersrand se berge op 'n plaas in privaatbesit. Dit voorsien 'n ideale plek vir 'n stil en romantiese wegbreek. Ons is omtrent 4km vanaf Magaliesburg geleë. 'n Sandpad verleen toegang tot ons eiendom met 'n uitsig goed genoeg vir kenners.

Daar is 10 pragtige, toegeruste hout- en steen-kothuise met 3 vonkelende swembaddens. Grasdak-lapas vir skadu in die warm somerdae. Die swembaddens is maklik bekombaar vanaf al die kothuise.

Die kothuise het konings- sowel as koningins-grootte beddens, eie badkamer, stoep, privaat braaiplekke, DSTV, vol toegeruste kombuise en kaggels in al die eenhede. Hoek spuit-baddens in 7 van die kothuise en almal het storte binne, of pragtige klipstorte buite.

Sommige van die kothuise het omheinde tuine. Nullarbor voorsien nou ook aan gaste die geleentheid om saam met hulle troeteldiere die vakansie te geniet. Ons het veilige staproetes op die eiendom vir diere sonder leibande, asook die reg van toegang tot die buurplase. Ons almal is lief vir diere en het self 'n paar van ons eie. Alhoewel, hierdie uitnodiging is slegs gerig tot eienaars met goed opgeleide en hanteerbare honde en onderworpe aan toestande wat ons aan u sal voorsien op aanvraag.

Welige en blaarryke tuine omring die kothuise. Vir die voëlkenners onder ons - met die oorvloed van voëllewe hier sal u dit terdeë geniet.
 
Ander vermake sluit in: rondstap in die berg, fietsry, besoeke aan die aantreklikhede van die omgewing of aan die Wieg van die mensdom.

Ons is naby aan hotelle, kroeë, winkels en huwelik-geriewe.

Jammer. Kinders word nie toegelaat nie.
Troeteldiere slegs met toestemming.

Fasiliteite
  • Gediens
  • Buite swembadjie
  • Verwarmers
  • Elektriese komberse
  • Kaggel
  • Gemeenskaplike swembad (buitelug)
  • Op aanvraag bedien
  • Malaria vry
  • Braai fasiliteite
  • Geen rook in die huis nie
  • Restaurante naby
  • Parkeerplek op die perseel
  • WiFi nie aangebied nie
  • Parkering (onderdak)
  • Jag (minder as 30 km)
  • Wasgeriewe
  • Buite swembad
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Grootwild (minder as 30 km)
  • Kombuisie slegs
  • Parkering op die terrein
  • Wasmasjien
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
121176 besigtings sedert 17 Dec, 2003.
Laas opgedateer op 17 Jul, 2025.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Nullarbor Cottages
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 10
    1/10 - Aerial view showing all cottages - self catering Magaliesburg
  • 2 of 10
    2/10 - Swimming Pool No. 2
  • 3 of 10
    3/10 - Swimming Pool No 3
  • 4 of 10
    4/10 - View over valley and pool
  • 5 of 10
    5/10 - Swimming Pool No. 1
  • 6 of 10
    6/10 - Cottage 4 Hornbill Lodge - self catering Magaliesburg
  • 7 of 10
    7/10 - Cottage 8 Mali - self catering Magaliesburg
  • 8 of 10
    8/10 - Cottage 9 Venus Bedroom
  • 9 of 10
    9/10 - Cottage 5 Lizzy Bedroom
  • 10 of 10
    10/10 - Cottage 9 Venus bathroom
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
Nullarbor Cottages - Magaliesburg Verblyf.
WTS App Browser