Bly Plekke Logo
  • 1 of 8
    1/8 - Hotel Accommodation in Himeville - Moorcroft Manor Country Hotel
  • 2 of 8
    2/8 - Hotel Accommodation in Himeville
  • 3 of 8
    3/8 - Himeville Hotel Accommodation
  • 4 of 8
    4/8 - Moorcroft Manor Country Hotel - Hotel Accommodation in Himeville
  • 5 of 8
    5/8 - Hotel Accommodation in Himeville
  • 6 of 8
    6/8 - Himeville Hotel Accommodation - Moorcroft Manor Country Hotel
  • 7 of 8
    7/8 - Himeville Hotel Accommodation
  • 8 of 8
    8/8 - Himeville Hotel Accommodation
  • 1 of 8
  • 2 of 8
  • 3 of 8
  • 4 of 8
  • 5 of 8
  • 6 of 8
  • 7 of 8
  • 8 of 8

Moorcroft Manor Country Hotel

Hotel Akkommodasie In Himeville

*Vanaf R1285.00
Per persoon per nag (wat deel)
*Tariewe kan wissel volgens seisoen
Ondersoek Beskikbaarheid + Bevestig Tariewe + Maak Bespreking Gas resensies English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Sani Road, Himeville, KwaZulu-Natal

Betalings Opsies
  • American Express American Express
  • Diners Club Diners Club
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Bladsy Statistieke
9645 besigtings sedert 17 Oct, 2012.
Laas opgedateer op 01 Dec, 2020.
Listed on WhereToStay.co.za for 8 years

Moorcroft Manor Country Hotel

Hotel Akkommodasie In Himeville

Moorcroft Manor in Himeville is perfek geleë om u genoeg rus te gee, maar terselfdertyd is dit omring deur plekke wat aktiwiteite aanbied vir jonk en oud. Binne ‘n enkele ervaring kan u warm luuksheid en die skoonheid van die ongerepte natuur ondervind deur bloot uit te stap op die stoep. Daar is ook ‘n kroegsitkamer en ‘n restaurant op die perseel.

Kamers
Die akkommodasie bestaan uit elegant gemeubileerde kamers, almal met ensuite badkamers. Kies uit standaard dubbelkamers of verskillende tipes suites. Ons kamers en badkamers het ondervloerse verhitting om die winterkoue weg te hou en is toegerus met toegang tot internet, DSTV, plafonwaaiers, haardroërs, kamerjasse en tee / koffie fasiliteite. Elke kamer het sy eie aangrensende privaat patio wat na die grasperke en die rotspoel lei, met 'n onbelemmerde uitsig van die Hodgsons-pieke en die soms sneeubedekte bergtoppe van die Lesotho-koninkryk. In die geval van 'n kragonderbreking, sal 'n groot kragopwekker verseker dat u ononderbroke elektriese voorsiening het.

Aktiwiteite
Moorcroft Manor is aan die voet van die Drakensberge geleë en is die perfekte basis vir die verkenning van die pragtige landelike omgewing met sy ryk natuurskoon en geskiedenis. Die bekende Sani-pas kan in u eie 4-trek voertuig of met 'n toeroperateur (bring u paspoort) uitgery word. Aan die bopunt van die pas kan u die hoogste kroeg in Afrika en outentieke plattelandse dorpe besoek. ‘n Besoek aan die sendingstasie, Reichenau Mission, is die moeite werd. Ander aktiwiteite beskikbaar in die area is perdry, vlieghengel, fietsry, voëlkyk, Boesmantekeninge en kulturele en sportbyeenkomste. Gaste wat met hul eie vliegtuie op die vliegveld Himeville (5 km hiervandaan) aankom, sal na en van Moorcroft Manor vervoer word.

Gesondheid en skoonheid
Gaste wat die rustiger dinge in die lewe geniet, wil dalk net ontspan met 'n boek in ons sitkamer, in ons tuine wandel, of ontspan met 'n terapeutiese massering of een van die verskeidenheid terapieë wat in die omgewing beskikbaar is. Ons personeel sal u adviseer oor die moontlikhede sodat u die nodige reëlings kan tref. 

Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • AA Superior Accommodation
  • Member of TripAdvisor
  • Tourism Grading - 4 Stars
Fasiliteite
  • Kaggel
  • Restaurant op die perseel
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Wifi Available
Maak Google Map oop
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
9645 besigtings sedert 17 Oct, 2012.
Laas opgedateer op 01 Dec, 2020.
Listed on WhereToStay.co.za for 8 years
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Moorcroft Manor Country Hotel
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 8
    1/8 - Hotel Accommodation in Himeville - Moorcroft Manor Country Hotel
  • 2 of 8
    2/8 - Hotel Accommodation in Himeville
  • 3 of 8
    3/8 - Himeville Hotel Accommodation
  • 4 of 8
    4/8 - Moorcroft Manor Country Hotel - Hotel Accommodation in Himeville
  • 5 of 8
    5/8 - Hotel Accommodation in Himeville
  • 6 of 8
    6/8 - Himeville Hotel Accommodation - Moorcroft Manor Country Hotel
  • 7 of 8
    7/8 - Himeville Hotel Accommodation
  • 8 of 8
    8/8 - Himeville Hotel Accommodation
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2021 blyplekke_live
Moorcroft Manor Country Hotel - Himeville Akkommodasie.
WTS App Browser