Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

MiniVillas
Slide calendar from left to right
* Book Online

MiniVillas - TARIEWE

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
Visa / Master Kaart / Diners word aanvaar.
Volle betaling word met aankoms vereis plus 'n terugbetaalbare breekskadedeposito.
Geen terugbetalings mag geëis word as gaste na die besprekingsdatum opdaag of vroeg vertrek nie.
Aankoms En Vertrek Tye
AANKOMS na 17:30 is slegs indien vooraf gereël.
Daar word 'n fooi gehef vir aankoms na 17:30.
Reg van toegang voorbehou.
Buite seisoen is aankomstyd 12h00 / Vertrek 10h00.
In seisoen is aankomstyd 13h00, vertrek 09h00
Reëls/Voorwaardes
Troeteldiere: Slegs indien reëlings vooraf getref is en onderhewig aan die troeteldierbeleid. Doen navraag by bespreking.
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
MiniVillas Rates
WTS App Browser