Bly Plekke LogoVertrou sedert 1998.
  • 1/31 - Pool at sunset
    1/31 - Pool at sunset
  • 2/31 - Lounge and seating area
    2/31 - Lounge and seating area
  • 3/31 - Kitchen
    3/31 - Kitchen
  • 4/31 - Deck pathway
    4/31 - Deck pathway
  • 5/31 - Breakfast
    5/31 - Breakfast
  • 6/31 - Lion bedroom
    6/31 - Lion bedroom
  • 7/31 - Guest amenities
    7/31 - Guest amenities
  • 8/31 - Indoor fireplace
    8/31 - Indoor fireplace
  • 9/31 - Boma seats at sunset
    9/31 - Boma seats at sunset
  • 10/31 - Entrance
    10/31 - Entrance
  • 11/31 - Kitchen
    11/31 - Kitchen
  • 12/31 - Game drive Vehicle
    12/31 - Game drive Vehicle
  • 13/31 - Living Room
    13/31 - Living Room
  • 14/31 - Living Room and entertainment area
    14/31 - Living Room and entertainment area
  • 15/31 - Bedrooms - Milkwood Safari Lodge - Mabalingwe Nature Reserve Self Catering
    15/31 - Bedrooms - Milkwood Safari Lodge - Mabalingwe Nature Reserve Self Catering
  • 16/31 - En suite bathroom
    16/31 - En suite bathroom
  • 17/31 - Guest bedroom
    17/31 - Guest bedroom
  • 18/31 - Guest bedroom
    18/31 - Guest bedroom
  • 19/31 - Decor
    19/31 - Decor
  • 20/31 - Foyer
    20/31 - Foyer
  • 21/31 - Pool area
    21/31 - Pool area
  • 22/31 - Guest bedroom
    22/31 - Guest bedroom
  • 23/31 - Lobby entrance
    23/31 - Lobby entrance
  • 24/31 - Laundry area
    24/31 - Laundry area
  • 25/31 - Decorative details
    25/31 - Decorative details
  • 26/31 - Decorative details
    26/31 - Decorative details
  • 27/31 - Wifi
    27/31 - Wifi
  • 28/31 - Decorative details
    28/31 - Decorative details
  • 29/31 - Breakfast
    29/31 - Breakfast
  • 30/31 - Boma and braai
    30/31 - Boma and braai
  • 31/31
    31/31
  • 1/31 - Pool at sunset
  • 2/31 - Lounge and seating area
  • 3/31 - Kitchen
  • 4/31 - Deck pathway
  • 5/31 - Breakfast
  • 6/31 - Lion bedroom
  • 7/31 - Guest amenities
  • 8/31 - Indoor fireplace
  • 9/31 - Boma seats at sunset
  • 10/31 - Entrance
  • 11/31 - Kitchen
  • 12/31 - Game drive Vehicle
  • 13/31 - Living Room
  • 14/31 - Living Room and entertainment area
  • 15/31 - Bedrooms - Milkwood Safari Lodge - Mabalingwe Nature Reserve Self Catering
  • 16/31 - En suite bathroom
  • 17/31 - Guest bedroom
  • 18/31 - Guest bedroom
  • 19/31 - Decor
  • 20/31 - Foyer
  • 21/31 - Pool area
  • 22/31 - Guest bedroom
  • 23/31 - Lobby entrance
  • 24/31 - Laundry area
  • 25/31 - Decorative details
  • 26/31 - Decorative details
  • 27/31 - Wifi
  • 28/31 - Decorative details
  • 29/31 - Breakfast
  • 30/31 - Boma and braai
  • 31/31
*Vanaf R5000
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Mabalingwe Private Game Reserve, Bela-Bela (Warmbaths), Limpopo, South Africa
Kontak:Lynette van Schalkwyk
Cell (1) :+27-79-5885394
Cell (2) :+27-66-2943806

Betalings Opsies
  • Cash on arrival Cash on arrival
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Visa Visa
Uitleg Slaapgeriewe
  • Milkwood Safari Lodge (Slaap 14) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - three quarter, three quarter, single, bunk
    • Slaapkamer 3 - three quarter, three quarter, single, bunk
    • Slaapkamer 4 - king
Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasie
    Accommodates how many people?
    14
    The following apply
     Restroom accessible
     Kitchen accessible
     Designated parking area
     Sufficient parking space
     Fully staffed (cleaning, servers etc.)
     Internet connection
     Air conditioning

  • Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf
    The following apply
     Bring your own bicycle
     4x4 vehicle set trails
     4x4 vehicle – free to explore

  • Meer As 10 Gaste Verblyf
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
     Yes

Bladsy Statistieke
89730 besigtings sedert 17 Jul, 2007.
Laas opgedateer op 19 Feb, 2026.
First year listed on WhereToStay.co.za

Al ooit gedroom of 'n "Uit Afrika"- ondervinding maar wou nie die geriewe van 'n privaat badkamer agterlaat nie. Wel, hier is u kans. Slegs twee ure vanuit Johannesburg kan u ontsnap na 'n luukse gastehuis in die bos (in privaat besit) in Mabalingwe Natuur-reservaat.

Weg van die alledaagse geraas sal u die uitsig en reuk van die bos geniet en elke nag kan gaan slaap met 'n wiegeliedjie van Afrika-bosveld se geluide. U kan kameelperde, vlakvarke, buffels en nog baie meer diere sien wanneer hulle by 'n naby-geleë watergat kon water drink.

Die gastehuis het 'n volledig toegeruste kombuis, woon- en eet-area, ook 'n lapa met uitsig oor die Limpopo-bosveld. 'n Voetpaadjie lei u deur die bos na 'n vuurmaakplek waar u aandetes onder die Afrika-sterre, langs die vuur, kan geniet. Terwyl u in die swembad afkoel, kan u kyk na die wild aan die oorkant van die kloof.

Die lodge het 4 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het sy eie privaat ingang en en suite. Elke dubbelkamer het 'n tussendeur na 'n tweepersoonskamer so as jy met kinders reis sal hulle naby wees, maar die volwassenes kan steeds 'n bietjie privaatheid geniet. Die tweepersoonskamers het ook 'n driestapelbed in elke kamer. Die lodge kapasiteit is 14.

Die beste gehalte beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is 'n klein Hi-Fi en goeie selfoon-ontvangs.

Volg u vroeë sonop-koffie op met 'n wildsrit en daarna 'n smaaklike brunch. U kan die agtermiddag onder die skadubome by die swembad vertoef, of lekker rus in die koel grasdak-bedekte slaapkamer. Nadat die ergste hitte van die dag verby is, kan u weer 'n laat agtermiddag wildrit onderneem en daarna 'n genotvolle skemerkelkie op ons dek met sy pragtige uitsig geniet.

Sluit dan die dag af met 'n lekker aandete langs die vuur onder die Afrika-sterre. Geniet wild, natuur, rus en vrede. In dit nie tyd vir jou om te ontsnap nie?

Op terrein, kan u na die Groot 5 in u eie voertuig gaan kyk of saam met 'n begeleide toer. Die hoofkamp, Ingwe, het 'n restaurant, 'n winkel, ATM, muurbal/tennisbane. Die minerale baddens in Bela-Bela is slegs 20 minute weg.

Neem asseblief kennis: ons het 'n omskakelaarstelsel wat sekere toestelle aanhou gedurende tye van beurtkrag en dat alle kamers lugversorging het.

 

Fasiliteite
  • Skottelgoedwasser (sommige eenhede)
  • Kragopwekker
  • Spa-geriewe
  • Gediens
  • Buite swembadjie
  • Gelei natuuruitstappies
  • Elektriese komberse
  • Kaggel
  • Op aanvraag bedien
  • Malaria vry
  • Wildritte op die terrein
  • DSTV
  • Dakwaaiers in slaapkamers
  • WiFi
  • Braai fasiliteite
  • Geen rook in die huis nie
  • Restaurante naby
  • Parkeerplek op die perseel
  • Gratis parkering
  • Krag omskakelaar
  • Skottelgoedwasser
  • Internet (Satellite)
  • Solar Power (Back-up)
  • Lugversorging
  • Jacuzzi
  • Parkering (onderdak)
  • Perdry (minder as 5km)
  • Jag (minder as 30 km)
  • Wasgeriewe
  • Buite swembad
  • Private vliegveld (minder as 15km)
  • DSTV in kommunale gebied
  • Tee / koffie fasiliteite
  • 4x4 / Motorfietsroetes ter plaatse
  • Grootwild
  • Grootwild (minder as 30 km)
  • Parkering op die terrein
  • Tuimeldroër
  • Wasmasjien
  • Lugversorger (sommige eenhede)
  • Internet fasiliteite
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
89730 besigtings sedert 17 Jul, 2007.
Laas opgedateer op 19 Feb, 2026.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Milkwood Safari Lodge
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 31
    1/31 - Pool at sunset
  • 2 of 31
    2/31 - Lounge and seating area
  • 3 of 31
    3/31 - Kitchen
  • 4 of 31
    4/31 - Deck pathway
  • 5 of 31
    5/31 - Breakfast
  • 6 of 31
    6/31 - Lion bedroom
  • 7 of 31
    7/31 - Guest amenities
  • 8 of 31
    8/31 - Indoor fireplace
  • 9 of 31
    9/31 - Boma seats at sunset
  • 10 of 31
    10/31 - Entrance
  • 11 of 31
    11/31 - Kitchen
  • 12 of 31
    12/31 - Game drive Vehicle
  • 13 of 31
    13/31 - Living Room
  • 14 of 31
    14/31 - Living Room and entertainment area
  • 15 of 31
    15/31 - Bedrooms - Milkwood Safari Lodge - Mabalingwe Nature Reserve Self Catering
  • 16 of 31
    16/31 - En suite bathroom
  • 17 of 31
    17/31 - Guest bedroom
  • 18 of 31
    18/31 - Guest bedroom
  • 19 of 31
    19/31 - Decor
  • 20 of 31
    20/31 - Foyer
  • 21 of 31
    21/31 - Pool area
  • 22 of 31
    22/31 - Guest bedroom
  • 23 of 31
    23/31 - Lobby entrance
  • 24 of 31
    24/31 - Laundry area
  • 25 of 31
    25/31 - Decorative details
  • 26 of 31
    26/31 - Decorative details
  • 27 of 31
    27/31 - Wifi
  • 28 of 31
    28/31 - Decorative details
  • 29 of 31
    29/31 - Breakfast
  • 30 of 31
    30/31 - Boma and braai
  • 31 of 31
    31/31
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2026 blyplekke_live
Milkwood Safari Lodge - Bela-Bela - Warmbaths Verblyf.
WTS App Browser