| MERMAID'S PLAYGROUND |
| 2025 RATES |
Low Season R650 per person per night (minimum of 4 people). |
Mid Season (All other long weekends) R700 per person per night (minimum of 4 people). |
School Holidays & Easter R750 per person per night (minimum of 4 people). |
Peak Season (December 2025) R9 600 per night (maximum 12 people) |
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
| Terme van betaling |
| 50% nie-terugbetaalbare deposito. Balans is betaalbaar 30 dae voor aankoms. Betalings moet via EFT gedoen word. |
| Aankoms En Vertrek Tye |
| Tye word met elke bevestiging gereël. Die algemene reël is 09:30 vertrek en 14:00 arriveer |
| Reëls/Voorwaardes |
| R2500 terugbetaalbare deposito. Geen vuurwerke of laat aand geraas. Troeteldier vriendelik. |