Bly Plekke Logo
  • 1 of 21
    1/21 - Lounge area
  • 2 of 21
    2/21 - Patio with sea view
  • 3 of 21
    3/21 - Kitchen area
  • 4 of 21
    4/21 - Main Bedroom 1 King size bed
  • 5 of 21
    5/21 - 2nd Bedroom 1 Queen size bed
  • 6 of 21
    6/21 - 3rd Bedroom 2 single beds
  • 7 of 21
    7/21 - Main Bedroom Bathroom
  • 8 of 21
    8/21 - Bathroom 2
  • 9 of 21
    9/21 - Patio and view of apartment
  • 10 of 21
    10/21 - Club House by the pool
  • 11 of 21
    11/21 - Pool area
  • 12 of 21
    12/21 - Sitting area at the pool
  • 13 of 21
    13/21 - Club House
  • 14 of 21
    14/21 - Gym Facility
  • 15 of 21
    15/21 - Pool table at the Club House
  • 16 of 21
    16/21 - Table tennis
  • 17 of 21
    17/21 - Play Ground area
  • 18 of 21
    18/21 - Tennis Courts
  • 19 of 21
    19/21 - Braai area at the pool
  • 20 of 21
    20/21 - Landscaped gardens
  • 21 of 21
    21/21 - Willard Main swimming beach
  • 1 of 21
  • 2 of 21
  • 3 of 21
  • 4 of 21
  • 5 of 21
  • 6 of 21
  • 7 of 21
  • 8 of 21
  • 9 of 21
  • 10 of 21
  • 11 of 21
  • 12 of 21
  • 13 of 21
  • 14 of 21
  • 15 of 21
  • 16 of 21
  • 17 of 21
  • 18 of 21
  • 19 of 21
  • 20 of 21
  • 21 of 21
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Leonora Drive, Ballito, North Coast, KwaZulu-Natal, South Africa
Kontak:Nicolette
Cell (1) :+27-72-2470130
Cell (2) :+27-83-6002605 (Claudio)

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Uitleg Slaapgeriewe
  • Malibu by the sea (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - queen
    • Slaapkamer 3 - single, single
Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasie
Bladsy Statistieke
74125 besigtings sedert 08 Dec, 2006.
Laas opgedateer op 20 Dec, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

Welkom by Malibu By The Sea! (Self catering woonstel)

Malibu By The Sea is in Ballito, in die eksklusiewe Beverly Hills Estate aan die Noordkus van KwaZulu-Natal geleë. Hierdie luukse landgoed is veilig, uitstekend instand gehou en het 'n pragtige see-uitsig.

Kenmerkend aan die landgoed is die tropiese groen tuine sowel as die inheemse voël-lewe wat saam ‘n uitsonderlike rustige atmosfeer skep.

Daar is ‘n verskeidenheid lapa's en braai-areas beskikbaar op die landgoed. Die klubhuis bied onder andere ook 'n groot soutwater-swembad, tafeltennis, ‘n pool-tafel, tennisbane, gimnasiumgeriewe, sowel as 'n jungle gym en swaaie vir die kleinspan.

Hierdie ruim woonstel met 3 slaapkamers en 2 badkamers bied die volgende en is ideaal vir ‘n maksimum van 6 gaste:

  • 1 X Koning-grootte bed plus en-suite badkamer met stort en bad
  • 1 X Koningin-grootte bed
  • 2 X Enkel beddens
  • 1 X Aparte badkamer met 'n stort


Elektriese toestelle en ander geriewe sluit in:

  • Wasmasjien
  • Tuimeldroër
  • Mikrogolf-oond
  • Smart TV en Dstv
  • 'n Daaglikse skoonmaakdiens beskikbaar op aanvraag (teen 'n ekstra koste)
  • Plafonwaaiers in al die slaapkamers en die sitkamer
  • Gasbraai op die patio
  • Dubbel motorhuis en parkeerplek

Ander aktiwiteite in die omgewing:

  • Ballito Junction winkelsentrum (5 minute se ry)
  • Ballito Lifestyle Center (5 minute se ry)
  • Die mark by die Lifestyle-sentrum (met fantastiese restaurante)
  • Willard Main Ballito strand (5 minute se ry).

By Malibu By The Sea verwelkom ons gesinne met kinders om te kom kuier, behoorlik uit te rus en 'n heerlike vakansie by die see te geniet!

Spesiale Voorvereistes Asseblief:

  • GEEN troeteldiere toegelaat nie
  • GEEN rook toegelaat nie

 

 

Fasiliteite
  • Wasmasjien in eenheid
  • Tuimeldroër in eenheid
  • Tennisbaan
  • Sauna / stoom kamer
  • Private vliegveld (minder as 15km)
  • Buite swembad
  • Natuurroete op die terrein
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Kaggel
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Lughawe (minder as 15km)
Maak Google Map oop
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
74125 besigtings sedert 08 Dec, 2006.
Laas opgedateer op 20 Dec, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Malibu by the Sea
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 21
    1/21 - Lounge area
  • 2 of 21
    2/21 - Patio with sea view
  • 3 of 21
    3/21 - Kitchen area
  • 4 of 21
    4/21 - Main Bedroom 1 King size bed
  • 5 of 21
    5/21 - 2nd Bedroom 1 Queen size bed
  • 6 of 21
    6/21 - 3rd Bedroom 2 single beds
  • 7 of 21
    7/21 - Main Bedroom Bathroom
  • 8 of 21
    8/21 - Bathroom 2
  • 9 of 21
    9/21 - Patio and view of apartment
  • 10 of 21
    10/21 - Club House by the pool
  • 11 of 21
    11/21 - Pool area
  • 12 of 21
    12/21 - Sitting area at the pool
  • 13 of 21
    13/21 - Club House
  • 14 of 21
    14/21 - Gym Facility
  • 15 of 21
    15/21 - Pool table at the Club House
  • 16 of 21
    16/21 - Table tennis
  • 17 of 21
    17/21 - Play Ground area
  • 18 of 21
    18/21 - Tennis Courts
  • 19 of 21
    19/21 - Braai area at the pool
  • 20 of 21
    20/21 - Landscaped gardens
  • 21 of 21
    21/21 - Willard Main swimming beach
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Malibu by the Sea - Ballito Central Verblyf.
WTS App Browser