Klei baksteen en sement konstruksie met grasdak, Oop-plan kombuis-sit-eetkamer. Opwaskamer.

Hoofslaapkamer en-suite badkamer. Dak-slaapkamer (loft) en-suite badkamer

Gas warmwatertoestel en -stoof, elektriese yskas en vrieskas; linne en muskietnette word voorsien.

Waaiers in elke slaapkamer. Linne word voorsien. Ten volle toegeruste kombuis. Voltydse bediende.

Stoep & Dek & Braai (roosters word voorsien). Plonspoel en Motorafdak.

Slaapkamers - tussen 2 en 5 slaapkamers, en slaapplek vir 2 persone per slaapkamer.

Vodacom het die beste sein in die omgewing. Kry 'n simkaart by die grens by die Global winkel.

Duik, Snorkel, Oseaan safari, Visvang.

Ons het ‘n pendeldiens van die Lughawe.