| 2025 Rates: From R1900.00 to R3900.00 per night Please note: prices are for a minimum stay of 5 nights only |
| Rates are subject to change without prior notice. |
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
| Terme van betaling |
| 50% Deposito word vereis om jou bespreking te bevestig, die balans betaalbaar 14 dae voor aankoms. |
| Kansellasiebeleid |
| Vir kansellasies - die woonstel moet weer uit verhuur word, vir dieselfde tydperk, vir ‘n terug betaling. |
| Aankoms En Vertrek Tye |
| Aankoms na - 14h00 Vertrek voor - 10h00 |
| Reëls/Voorwaardes |
| Gedurende hoog seisoen - 'n minimum verblyf van 7 nagte. 'n Maksimum van 6 mense, met kinders ingesluit, kan ge-akkommodeer word.. Meer persone sal gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat, sonder ‘n terug betaling. Geen studente Geen matrikulante |