Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

Lake View Casa
June 2025
Sun
Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
Slide calendar from left to right
* Book Online

Lake View Casa - TARIEWE

2024 Rates:

Low Season:
R3000/night.

Public Holiday Weekends:
R3500/night.

Over December/January (Peak Season):
R3100night.

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
Om die kothuis te reserveer, word helfte van die bedrag benodig.
(Dit sluit in ‘n terug betaalbare breekskade deposito)
Die oorblywende bedrag is betaalbaar een (1) week voor aankoms.
Kansellasiebeleid
Sewe (7) dae kennis vir kansellasie word verlang.
Vakansie en naweek besprekings vereis veertien dae kennisgewing om te gekanselleer.
Deposito's met vereiste kennisgewing, minus R200 administratiewe fooi.
Die volle besprekingfooi sal verbeur word met minder as die vereiste kennisgewing.
Aankoms En Vertrek Tye
Aankoms tyd: 14h00
Vertrek tyd 10h00
Reëls/Voorwaardes
Geen rook toegelaat in die huis.
Die deposito sal verbeur word indien daar gerook word in die kothuis.
Listings

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
Lake View Casa Rates