Bly Plekke Logo
  • 1 of 18
    1/18 - Stoep
  • 2 of 18
    2/18 - Stoep
  • 3 of 18
    3/18 - Stoep
  • 4 of 18
    4/18 - Bathroom
  • 5 of 18
    5/18 - Lounge
  • 6 of 18
    6/18 - Decor
  • 7 of 18
    7/18 - Kitchen
  • 8 of 18
    8/18 - Kitchen
  • 9 of 18
    9/18 - Dining area
  • 10 of 18
    10/18 - Braai on stoep
  • 11 of 18
    11/18 - Bedroom
  • 12 of 18
    12/18 - Bedroom
  • 13 of 18
    13/18 - Bedroom
  • 14 of 18
    14/18 - Bathroom
  • 15 of 18
    15/18 - Bathroom
  • 16 of 18
    16/18 - Bedroom
  • 17 of 18
    17/18 - Bedroom
  • 18 of 18
    18/18 - Bedroom
  • 1 of 18
  • 2 of 18
  • 3 of 18
  • 4 of 18
  • 5 of 18
  • 6 of 18
  • 7 of 18
  • 8 of 18
  • 9 of 18
  • 10 of 18
  • 11 of 18
  • 12 of 18
  • 13 of 18
  • 14 of 18
  • 15 of 18
  • 16 of 18
  • 17 of 18
  • 18 of 18
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Duke Road, Margate, KwaZulu-Natal, South Coast
Kontak:Hannatjie Odendaal
Fax  :086-5197493
Cell  :+27-82-9210947

Uitleg Slaapgeriewe
  • Juanita 204 (Slaap 8) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - double
    • Slaapkamer 3 - queen
    • Slaapkamer 4 - queen
Bladsy Statistieke
92093 besigtings sedert 10 Sep, 2010.
Laas opgedateer op 12 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Juanita is 'n pragtige kompleks, strategies geleë regvoor op die strand. 'n Pragtige eenheid met vier slaapkamers, vier badkamers met 'n manjifieke leef- en eetarea, asook 'n volledig toegeruste kombuis met 'n tiensitplek ontbyttoonbank, mikrogolfoond, stoof, yskas/vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroeer vir jou gerief. Wasgoedlyne is op die perseel beskikbaar.

Die pragtige tuin lei direk na die strand toe, daar is geen gevaarlike paaie wat jy hoef oor te steek nie. Margate se sakeksentrum, hoofstrand, restaurante en die visvangpier is alles net sowat tien minute se stap weg.

'n Sprankelende varswater-swembad en 'n gemeenskaplike braai-area is albei op die perseel geleë vir jou gerief. Indien jy in die gerief van ons eenheid wil braai, bied ons 'n gasbraai en 'n agtsitplektafel op 'n ruim balkon met asemrowende see-uitsigte waar dolfyne en walvisse gereeld gesien word. Mens kan tot laat in die nag ontspan en 'n pragtige sonsondergang geniet.

Die eenheid is toegerus met plafonwaaiers in al die kamers en leefarea. Ons voorsien ook 'n TV met n volledige DSTV pakket. Linne word voorsien, maar ons vra asseblief dat jy jou eie strandhanddoeke saambring. Twee veilige, onderdakparkeerplekke is ingesluit. Skoonmaakdienste is slegs op versoek beskikbaar.

Ongelukkig word geen student, matrikulante of diere toegelaat nie.

Fasiliteite
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Buite swembad
  • Parkering op die terrein
  • Wasmasjien in eenheid
  • Strand (absoluut op die strand)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • Films / teater (minder as 5km)
  • Lughawe (minder as 15km)
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
92093 besigtings sedert 10 Sep, 2010.
Laas opgedateer op 12 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Juanita 204
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 18
    1/18 - Stoep
  • 2 of 18
    2/18 - Stoep
  • 3 of 18
    3/18 - Stoep
  • 4 of 18
    4/18 - Bathroom
  • 5 of 18
    5/18 - Lounge
  • 6 of 18
    6/18 - Decor
  • 7 of 18
    7/18 - Kitchen
  • 8 of 18
    8/18 - Kitchen
  • 9 of 18
    9/18 - Dining area
  • 10 of 18
    10/18 - Braai on stoep
  • 11 of 18
    11/18 - Bedroom
  • 12 of 18
    12/18 - Bedroom
  • 13 of 18
    13/18 - Bedroom
  • 14 of 18
    14/18 - Bathroom
  • 15 of 18
    15/18 - Bathroom
  • 16 of 18
    16/18 - Bedroom
  • 17 of 18
    17/18 - Bedroom
  • 18 of 18
    18/18 - Bedroom
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Juanita 204 - Margate Verblyf.
WTS App Browser