Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

Juanita 201
Slide calendar from left to right
* Book Online

Juanita 201 - TARIEWE

Kontak die eienaar asb slegs via WhatsApp, Telegram (079 175 2152) of email navraag. Geen oproepe asseblief.

Hierdie eenheid is tans te koop. Geen agente. Prys: R1.84 m, ten volle gemeubileerd. Onderhandelbaar. Kontak asb die eienaar via WhatsApp, Telegram of email.

Baie dankie.

2023 Tariewe (geldig tot 31/12/2023)

Weeksdae (buite seisoen)
R550 per nag

Naweke en langnaweke (buite seisoen)
R1100 per nag

April-vakanise
R1250 per nag

Julie-vakansie
R850 per nag

Oktober-vakansie
R750 per nag

Desember-vakansie voor 15 Desember en na 2 Januarie
R1500 per nag

Desember-vakansie 15 Desember - 2 Januarie
R2000 per nag

Minimum tyd vir besprekings tydens Desember-vakansie: 7 dae.

Let wel: Alle besprekings is onderhewig aan 'n addisionele administrasiefooi van R800.

'n Deposito van 50% word verlang om 'n bespreking te bevestig; uitstaande balans betaalbaar ten minste 7 dae voor aankoms.

Tariewe kan verander sonder enige vooraf kennisgewing.

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Juanita 201 Rates
WTS App Browser