Bly Plekke Logo
  • 1 of 20
    1/20 - Main Photo Sea View
  • 2 of 20
    2/20 - Sea View from Patio
  • 3 of 20
    3/20 - Patio View
  • 4 of 20
    4/20 - Looking out on Patio
  • 5 of 20
    5/20 - Braai
  • 6 of 20
    6/20 - Open Plan Area
  • 7 of 20
    7/20 - Open Plan Area
  • 8 of 20
    8/20 - Open Plan Area
  • 9 of 20
    9/20 - Lounge
  • 10 of 20
    10/20 - Dining Area
  • 11 of 20
    11/20 - Kitchen
  • 12 of 20
    12/20 - Kitchen
  • 13 of 20
    13/20 - Main Bedroom
  • 14 of 20
    14/20 - Main Bedroom
  • 15 of 20
    15/20 - Main Bathroom En Suite
  • 16 of 20
    16/20 - 2nd Bathroom
  • 17 of 20
    17/20 - 1st Bedroom
  • 18 of 20
    18/20 - 1st Bedroom
  • 19 of 20
    19/20 - 2nd Bedroom
  • 20 of 20
    20/20 - Summer Place Logo
  • 1 of 20
  • 2 of 20
  • 3 of 20
  • 4 of 20
  • 5 of 20
  • 6 of 20
  • 7 of 20
  • 8 of 20
  • 9 of 20
  • 10 of 20
  • 11 of 20
  • 12 of 20
  • 13 of 20
  • 14 of 20
  • 15 of 20
  • 16 of 20
  • 17 of 20
  • 18 of 20
  • 19 of 20
  • 20 of 20
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:North Coast Road, Umdloti, North Coast, KwaZulu Natal
Kontak:Ivan or Cynthia Price
Tel  :+27-12-9930420
Fax  :+27-12-9930420
Cell (1) :+27-84-8706655
Cell (2) :+27-84-9895985

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Uitleg Slaapgeriewe
  • No. 4 Janthina (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - single, single
    • Slaapkamer 3 - single, single
Bladsy Statistieke
97071 besigtings sedert 31 Jul, 2008.
Laas opgedateer op 29 Feb, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Hierdie stil selfsorg vakansie-woonstel en pragtige wit strande aan die Umdloti kus is slegs 25 km noord van Durban geleë. Dit is die ideale vakansie bestemming vir die hele gesin. Die Sibaya Casino is net vyf minute se ry en die Gateway-winkelsentrum, slegs 1omin vanaf die woonstel, sal aan al u inkopie en vermaak behoeftes voorsien.

Stap vanuit die sitkamer na 'n lieflike semi-onderdak stoep en braai area. Die woonstel is op die 4de vloer geleë met 'n fantastiese see uitsig, en u mag dalk net gelukkig genoeg wees om te sien hoe dolfyne en walvisse baljaar in die see. Hierdie volledig gemeubileerde drie slaapkamer woonstel het 'n en-suite hoofslaapkamer, met die tweede badkamer wat 'n stort bevat.

4 Janthina is op die strandpad geleë en is stapafstand van die gety swembad, supermark, apteek, OTM en restaurante. Afstand beheerde hek toegang is vanaf North Beach Road beskikbaar, met onderdakparkering vir een voertuig en oop parkering vir 'n tweede voertuig.

Dié eenheid het slaapplek vir ses en is toegerus met breekware, eetgerei en beddegoed. Bring asb. U eie bad- en strand handdoeke saam. Plafonwaaiers in die sitkamer en slaapkamers. Wasgoed masjien en tuimeldroër. Die woonstel word slegs van Maandag tot Vrydag gediens. Geen skoonmaak op Saterdag, Sondag of openbare vakansiedae nie. TV en volledige DStv beskikbaar.

Fasiliteite

  • Hoofslaapkamer en-suite met dubbelbed
  • Tweede slaapkamer met twee enkelbeddens
  • Derde slaapkamer met twee enkelbeddens
  • Tweede badkamer, met stort, bad en toilet
  • Braai op semi-onderdak patio
  • Oopplan sitkamer en eetkamer
  • Kombuis met opdienluik na die eetkamer
  • Selfsorgkombuis (ten volle toegerus)
  • Mikrogolf, Stoof en Yskas/Vrieskas
  • Wasmasjien en tuimeldroër
  • Onderdakparkering en oop parkeerplek vir 'n tweede motor
  • Gemotoriseerde veiligheidshek
  • Volledige DStv
  • Stap afstand na hoofstrand, getypoel, restaurante, supermark en OTM
  • NB: Jy sal jou eie bad- en swemhanddoeke moet saambring.
Fasiliteite
  • Parkering op die terrein
  • Skottelgoedwasser (sommige eenhede)
  • Gediens
  • Tuimeldroër in eenheid
  • Wasmasjien in eenheid
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
97071 besigtings sedert 31 Jul, 2008.
Laas opgedateer op 29 Feb, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Janthina No. 4
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 20
    1/20 - Main Photo Sea View
  • 2 of 20
    2/20 - Sea View from Patio
  • 3 of 20
    3/20 - Patio View
  • 4 of 20
    4/20 - Looking out on Patio
  • 5 of 20
    5/20 - Braai
  • 6 of 20
    6/20 - Open Plan Area
  • 7 of 20
    7/20 - Open Plan Area
  • 8 of 20
    8/20 - Open Plan Area
  • 9 of 20
    9/20 - Lounge
  • 10 of 20
    10/20 - Dining Area
  • 11 of 20
    11/20 - Kitchen
  • 12 of 20
    12/20 - Kitchen
  • 13 of 20
    13/20 - Main Bedroom
  • 14 of 20
    14/20 - Main Bedroom
  • 15 of 20
    15/20 - Main Bathroom En Suite
  • 16 of 20
    16/20 - 2nd Bathroom
  • 17 of 20
    17/20 - 1st Bedroom
  • 18 of 20
    18/20 - 1st Bedroom
  • 19 of 20
    19/20 - 2nd Bedroom
  • 20 of 20
    20/20 - Summer Place Logo
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Janthina No. 4 - Umdloti Beach Verblyf.
WTS App Browser