Bly Plekke Logo
  • 1 of 21
    1/21 - Intaba lodge
  • 2 of 21
    2/21 - House living room
  • 3 of 21
    3/21 - House dining room
  • 4 of 21
    4/21 - House double bedroom1
  • 5 of 21
    5/21 - House double bedroom 2
  • 6 of 21
    6/21 - House bathroom1
  • 7 of 21
    7/21 - Carolina Self Catering Accommodation
  • 8 of 21
    8/21 - Carolina Self Catering Accommodation
  • 9 of 21
    9/21 - Chalet
  • 10 of 21
    10/21 - Chalet stoep
  • 11 of 21
    11/21 - Chalet kitchen
  • 12 of 21
    12/21 - Chalet double bedroom
  • 13 of 21
    13/21 - Chalet twin bedroom
  • 14 of 21
    14/21 - Chalet bathroom
  • 15 of 21
    15/21 - Fly fishing dam
  • 16 of 21
    16/21 - Wildlife
  • 17 of 21
    17/21 - Picknick spot
  • 18 of 21
    18/21 - Wildlife
  • 19 of 21
    19/21 - Picknick spot
  • 20 of 21
    20/21 - Sunset
  • 21 of 21
    21/21 - Reception swimming pool
  • 1 of 21
  • 2 of 21
  • 3 of 21
  • 4 of 21
  • 5 of 21
  • 6 of 21
  • 7 of 21
  • 8 of 21
  • 9 of 21
  • 10 of 21
  • 11 of 21
  • 12 of 21
  • 13 of 21
  • 14 of 21
  • 15 of 21
  • 16 of 21
  • 17 of 21
  • 18 of 21
  • 19 of 21
  • 20 of 21
  • 21 of 21

Unit 102 Doornkop Trout Fishing and Wildlife Estate

Self Catering House, Cottage, Chalet Accommodation In Carolina

*Vanaf R4800
Per staanplek per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Wys Tariewe Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Unit 102 Doornkop Wildlife and Fish Reserve, Carolina, Mpumalanga
Kontak:Christine Schmidt
Cell  :+27-84-4189575

Uitleg Slaapgeriewe
  • Intaba Doornkop Lodge Unit 102 (Slaap 12) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - king
    • Slaapkamer 3 - king
    • Slaapkamer 4 - king
    • Slaapkamer 5 - single, single
    • Slaapkamer 6 - single, single
Bladsy Statistieke
11648 besigtings sedert 20 Oct, 2017.
Laas opgedateer op 28 Feb, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Unit 102 Doornkop Trout Fishing and Wildlife Estate

Self Catering House, Cottage, Chalet Accommodation In Carolina

Omtrent Ons

Intaba Lodge is binne die Doornkop Fish and Wildlife Resort (Vis en Wild Oord) wat geleë is tussen Carolina and Machadadorp in die prentjie mooie Mpumalanga Provinsie.

Doornkop, ‘n private landgoed, is geleë in die hart van die Komatie vallei wat bekend is vir sy rollende heuwels en gras vlaktes. Beide die Komatie rivier en die Swart spruit kronkel deur Doornkop wat saam met die goed goedgevulde damme in Doornkop dit ‘n kunsvlieg hengel paradys maak.

Groter wild soorte soos sebra, kameelperde, wildebeeste, koedoes, waterbokke en rooibokke is volop in Doornkop enhulle maak gereeld hul opwagtiging tydends wild ritte. Kleiner spesies soos duikers, jakkalse en natuurlik vlakvarke maak ook gereeld hul verskyning in Doornkop. Doornkop is geleë naby die grens tussen die Hoëveld en Laeveld wat dit ideal maak vir verskeie soorte voël spesies. Voëlkykers kan verwag om meer as 200 voël spesies in Doornkop aan te tref. Die gesogte en luiddrugtige visarend maak ook gereeld sy verskyning.

Wild besigtiging kan gedoen word per voet, op bergfietse, op perde of per 4x4 voertuie. Verskeie voetslaan paaie van verskillende afstande is goed uitgemerk vir die fiksser mense. Die voetslaan paaie neem jou ook verby die twee watervalle wat op Doornkop voorkom. Selfs die onfikse mense sal die watervalle lag-lag bereik. Goed uitgemerkte bergfietspaaie vir beginners tot die meer professionele fietsryer is ook beskikbaar. Kom toets jou vernuf en krag oor Doornkop se heuwels terwyl die kinders hulself geniet op die beginner roete.

Hier is ook perde om te huur wat deur Doornkop se gidse begelei word. Dit verseker dat jy ‘n besienswaardige rit sal hê vol opvoedkundige materiaal soos verskaf deur die gidse. Laaste maar nie die minste kan jy per motor wild gaan besigtig. Die meeste paaie is slegs vir 4x4 voertuie toeganglik. Hier is verskeie plekke waar ‘n mens kan stilhou en die rustigheid van die natuur kan bewonder terwyl jy in die oorverdowende stilte sit.

In Doornkop kan baie ruines gevind word wat daar gelaat was deur die eerste inwoners van die gebied ook bekend as die “Mense van die Son”. Hierdie ruines is ongeveer 2000 jaar oud en is defnitief ‘n kuiertjie werd!

Intaba Lodge

Intaba Lodge bestaan uit ses luukse en spasieuse en -suite slaapkamers. ‘n Egte afrika ervaring in gemak, luuksheid en styl. Vanuit Intaba Lodge kan jy die pragtige sonopkomste en sonsondergaans beleef net soos Afrika dit kan bied… onvergeetlik. Natuurlik is daar sterre, die hele lugruim vol!

Intaba Lodge is geleë op die heuwels van Doornkop wat ongelooflike uitsigte oor die riviere en vallei bied. Dit bring ‘n onoortreflike gevoel van vrede en rustigheid oor ‘n person.

Intaba bestaan uit ‘n hoofhuis en ‘n aangrensende chalet. Die hoofhuis beskik oor vier en-suite slaapkamers. Drie van die slaapkamers het konings grootte beddens en die vierde slaapkamer beskik oor twee enkel beddens. Die twee hoofkamers is toegerus met ‘n kaggel – ‘n knus metgesel vir daardie koue wintersaande!

Die hoof woning is uitgelê met ‘n groot oop sitkamer, eetkamer, speletjies kamer wat ‘n biljard tafel huisves. Daarbenewens is daar ‘n goed toegeruste kombuis met mikrogolf oonde en skottelgoedwasser…. haar naam is Patricia. . Stap deur die groot glasdeure tot op die spasieuse stoep waar ‘n gasbraai jou herhinder jy is in Afrika! Klink ‘n glasie of draai die vleisie terwyl die bokke luilekker verby jou wandel.

Die aangrensende chalet bestaan uit twee self toegeruste eenhede. Elke eenheid het sy eie kombuisie, sitkamer en badkamer. Een eenheid is toegerus met ‘n koningsgrootte bed terwyl die ander eenheid twee enkelbeddens het.

Hierdie pragtige Lodge slaap twaalf gaste en is ten volle gediens.

Die Lodge is verder baie gemaklik geleë binne stapafstand van die klubhuis en al sy geriewe.

Doornkop Private Fish and Wildlife Reserve bied die volgende aan:

- 24-sekeriteit
- Klub huis met 2 swembaddens (1 verhit)
- Tennis baan (bring jou eie rakket of huur)
- Perdry
- Kunsvlieg hengel (10 damme goed gevul )
- Wild besigtiging met eie 4x4 voertuig
- 4x4 roetes
- Fietsry (bring eie fiets of huur)
- Verskeie goedversorgde bane wat alle ryers van beginner tot professioneel sal pas
- Voetslaan roetes
- Ongelooflike voëlkyk geleenthede
- Klein winkeltjie vir daardie noodgevalle
- Geen troetel diere toegelaat nie

Maak Google Map oop

Unit 102 Doornkop Trout Fishing and Wildlife Estate verskyn in die volgende afdelings:

Carolina Self Catering House, Cottage, Chalet Accommodation Carolina Self Catering Accommodation

Bladsy Statistieke
11648 besigtings sedert 20 Oct, 2017.
Laas opgedateer op 28 Feb, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Unit 102 Doornkop Trout Fishing and Wildlife Estate
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 21
    1/21 - Intaba lodge
  • 2 of 21
    2/21 - House living room
  • 3 of 21
    3/21 - House dining room
  • 4 of 21
    4/21 - House double bedroom1
  • 5 of 21
    5/21 - House double bedroom 2
  • 6 of 21
    6/21 - House bathroom1
  • 7 of 21
    7/21 - Carolina Self Catering Accommodation
  • 8 of 21
    8/21 - Carolina Self Catering Accommodation
  • 9 of 21
    9/21 - Chalet
  • 10 of 21
    10/21 - Chalet stoep
  • 11 of 21
    11/21 - Chalet kitchen
  • 12 of 21
    12/21 - Chalet double bedroom
  • 13 of 21
    13/21 - Chalet twin bedroom
  • 14 of 21
    14/21 - Chalet bathroom
  • 15 of 21
    15/21 - Fly fishing dam
  • 16 of 21
    16/21 - Wildlife
  • 17 of 21
    17/21 - Picknick spot
  • 18 of 21
    18/21 - Wildlife
  • 19 of 21
    19/21 - Picknick spot
  • 20 of 21
    20/21 - Sunset
  • 21 of 21
    21/21 - Reception swimming pool
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Unit 102 Doornkop Trout Fishing and Wildlife Estate - Carolina Verblyf.
WTS App Browser