Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

High Tides
Slide calendar from left to right
* Book Online

High Tides - TARIEWE

7 MARICHEL - TARIEWE 2018

Standaard Seisoen
R3500 per nag vir tot 8 mense.
Minimum 2 nagte.

Mid Seisoen (alle ander vakansie en lang naweek tye)
R4400 per nag vir tot 8 mense.
Minimum 5 nagte gedurende vakansies.
Minimum 3 nights oor lang naweke.

April/Paas Vakansie
R6500 per nag vir tot 8 mense.

Piek Seisoen (12 Desember 2020 - 8 Januarie 2021)
R6500  per nag vir tot 8 mense.
Minimum 7 nagte.

R2000 terugbetaalbare breek deposito is van toepassing op alle besprekings.

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
50% nie-terugbetaalbare deposito
Balans is betaalbaar 30 dae voor besprekingsdatum
Kansellasiebeleid
50% cancellation fee for cancellations more than 30 days prior to arrival
100% cancellation fee for cancellations within 30 days prior to arrival
Aankoms En Vertrek Tye
Tye word met elke bevestiging gereël
Die algemene reël is 09:00 vertrek en 14:00 arriveer
Reëls/Voorwaardes
Geen troeteldiere, vuurwerke of laat aand geraas
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
High Tides Rates
WTS App Browser