Bly Plekke Logo
  • 1 of 25
    1/25 - Front view from street
  • 2 of 25
    2/25 - View behind house
  • 3 of 25
    3/25 - Spacious yard
  • 4 of 25
    4/25 - Lounge
  • 5 of 25
    5/25 - Lounge
  • 6 of 25
    6/25 - Lounge and breakfast nook
  • 7 of 25
    7/25 - Lounge
  • 8 of 25
    8/25 - Lounge
  • 9 of 25
    9/25 - Ganders & Geese mascots
  • 10 of 25
    10/25 - Inside braai
  • 11 of 25
    11/25 - Kitchen
  • 12 of 25
    12/25 - Kitchen
  • 13 of 25
    13/25 - Breakfast table
  • 14 of 25
    14/25 - Bedroom 1
  • 15 of 25
    15/25 - Bedroom 1 en-suite
  • 16 of 25
    16/25 - Bedroom 1 bathroom
  • 17 of 25
    17/25 - Bedroom 1 en-suite
  • 18 of 25
    18/25 - Bedroom 2
  • 19 of 25
    19/25 - Bedroom 2
  • 20 of 25
    20/25 - Bedroom 2 bathroom
  • 21 of 25
    21/25 - Bedroom 2 en-suite
  • 22 of 25
    22/25 - Bedroom 2 bathroom
  • 23 of 25
    23/25 - Trundle bed in lounge
  • 24 of 25
    24/25 - Bedroom 2 dresser
  • 25 of 25
    25/25 - Outside braai
  • 1 of 25
  • 2 of 25
  • 3 of 25
  • 4 of 25
  • 5 of 25
  • 6 of 25
  • 7 of 25
  • 8 of 25
  • 9 of 25
  • 10 of 25
  • 11 of 25
  • 12 of 25
  • 13 of 25
  • 14 of 25
  • 15 of 25
  • 16 of 25
  • 17 of 25
  • 18 of 25
  • 19 of 25
  • 20 of 25
  • 21 of 25
  • 22 of 25
  • 23 of 25
  • 24 of 25
  • 25 of 25
*Vanaf R1000
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:25 Stirling Street, De Kelders, Gansbaai, Whale Coast, Western Cape
Kontak:Isobel Odendaal
Cell (1) :+27-82-5589400
Cell (2) :+27-76-8028756

Betalings Opsies
  • Cash on arrival Cash on arrival
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • House (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - double
Spesiale Kategorieë
  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasie
    The following apply
     Small dogs
     Big dogs
     Kennels provided

Bladsy Statistieke
11673 besigtings sedert 19 Oct, 2021.
Laas opgedateer op 10 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Is u op soek na n diere- en kindervriendelike wegkomkans uit die stad?  Kom gerus na die lieflike dorpie De Kelders, geleë net buitekand Gansbaai!  Ganders & Geese is ‘n ten volle toegeruste selfsorg-huis en bied aan u twee gemaklike en ruim en-suite kamers (geen baddens, net storte) met dubbelbeddens.  Daar is ook n ekstra ‘stacker’ bed in die sitamer vir nog twee gaste.  Die huis slaap 4, maksimum 6 gaste (2 "trundle" beddens wat geskik is vir kinders in die sitkamer). 

Die huis is vrystaande en besoekers het die gebruik van die hele huis en eiendom.  Ingesluit in die prys is Wi-Fi, Netflix, Showmax en ander internet TV, koffie, tee, ‘n Dolce Gusto en Nespresso koffie masjiene en n kluis.  Gansbaai en die Overstrand bied wonderlike stap en klim-roetes op die krans-paaie en fynbos heuwels, wynproe, voëlkyk, haai-hok duike, walvis-boot-toere, verken verskeie grotte, walvisse en ander seelewe, MTB, 4x4, heelparty Nasionale Parke en uitstekende visvang-opsies. 

Die huis is toegerus met n elektriese heining, alarms, buite alarm sensors, ysmaker, wasmasjien, tuimeldroeër, drie lugverkoelers – een in die sitkamer en in beide kamers, skottelgoedwasser, n ten volle uitgeruste kombuis en n 90cm stoof/oond vir diegene wat lief is vir kook.   Ons voorsien ook twee honde-beddens en honde-bakke.  Honde is baie welkom oral in die huis en in die erf, maar nie op die meubels, asseblief.   Ganders & Geese bied ook TWEE braai-areas – een binne-braai en een buite op die stoep.  Ons voorsien ook al die braai-toebehore. 

Daar is verskeie klein winkels en ook twee groot supermarkte in Gansbaai om al u kruideniersware en braaihout te koop.  Daar is ook heelparty drankwinkels, wynplase en Craft Bier vervaardigers vir daardie heerlike Saterdag-skemerkeltjies.   Die huis bied ook strandhanddoeke, piekniek eetgery en glase, opvou-stoele en n strand-sambrele vir daardie heerlike strand-dae in Franskraal of Die Plaat.  Daar is ‘n verskeidenheid leesboeke en bord-speletjies vir die wat nie wil TV kyk nie en net wil afskakel met n lekker boek.  Gansbaai bied n groot verskeidenheid Restaurante, baie ook troeteldier-vriendelik.   Die area is bekend vir natuurskoon, staproetes, pragtige strande en krans-paadjies vir mens en dier.  Daar is n heerlike ‘green belt’ reg agter die huis vir u honde, maar daar word versoek dat honde hier op band gehou word (daar is baie skilpaaie, Kiewiete en ander natuurlewe). 

De Kelders is geleë  ongeveer 3 km van die stil stranddorpie Gansbaai, met sy pragtige strande, twee hawens en opwindende visvang-areas.  In die lente hoef jy nie ver te soek om spelende walvisse en hul kalfies te sien vanaf die rotse en kranse van De Kelders nie.  Die huis bied n groot omheinde erf en elektriese hek, heerlik en veilig vir kinders en troeteldiere.  Agter die huis is ook n ektra groot honde-hok indien u diere deur die dag vir n rukkie alleen moet bly terwyl u op n uitstappie is.  Ganders & Geese bied ook n lieflike uitsig van die Gansbaaiberg in die agterplaas.   Die huis is perfek vir n vinnige naweek-wegbreek van die stad of vir n heerlike rustige Desember vakansie weg van al die stad se geraas – dis maar twee-uur se reis vanaf Kaapstad.

Fasiliteite
  • Lugversorger (sommige eenhede)
  • Lugversorging in sitkamer
  • Strand (minder as 500 m)
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Braai fasiliteite
  • Fietsroetes
  • Skottelgoedwasser (sommige eenhede)
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • Kaggel
  • Gratis parkering
  • Gelei natuuruitstappies
  • Verwarmers in eenheid
  • Perdry (minder as 5km)
  • Internet fasiliteite
  • Kombuis kommunale
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Wasgeriewe
  • Kluis
  • Malaria vry
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Bergfietsry
  • Netflix
  • Geen rook in die huis nie
  • Nie gediens
  • Parkering op die terrein
  • Parkeerplek op die perseel
  • Restaurante naby
  • Haaibesigtiging (minder as 10 km)
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Tuimeldroër in eenheid
  • Tuimeldroër
  • Wasmasjien in eenheid
  • Wasmasjien op die terrein
  • WiFi
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
11673 besigtings sedert 19 Oct, 2021.
Laas opgedateer op 10 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Ganders & Geese
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 25
    1/25 - Front view from street
  • 2 of 25
    2/25 - View behind house
  • 3 of 25
    3/25 - Spacious yard
  • 4 of 25
    4/25 - Lounge
  • 5 of 25
    5/25 - Lounge
  • 6 of 25
    6/25 - Lounge and breakfast nook
  • 7 of 25
    7/25 - Lounge
  • 8 of 25
    8/25 - Lounge
  • 9 of 25
    9/25 - Ganders & Geese mascots
  • 10 of 25
    10/25 - Inside braai
  • 11 of 25
    11/25 - Kitchen
  • 12 of 25
    12/25 - Kitchen
  • 13 of 25
    13/25 - Breakfast table
  • 14 of 25
    14/25 - Bedroom 1
  • 15 of 25
    15/25 - Bedroom 1 en-suite
  • 16 of 25
    16/25 - Bedroom 1 bathroom
  • 17 of 25
    17/25 - Bedroom 1 en-suite
  • 18 of 25
    18/25 - Bedroom 2
  • 19 of 25
    19/25 - Bedroom 2
  • 20 of 25
    20/25 - Bedroom 2 bathroom
  • 21 of 25
    21/25 - Bedroom 2 en-suite
  • 22 of 25
    22/25 - Bedroom 2 bathroom
  • 23 of 25
    23/25 - Trundle bed in lounge
  • 24 of 25
    24/25 - Bedroom 2 dresser
  • 25 of 25
    25/25 - Outside braai
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Ganders & Geese - De Kelders Verblyf.
WTS App Browser