Bly Plekke Logo
  • 1 of 25
    1/25 - Pathway to spa
  • 2 of 25
    2/25 - Fordoun Entrance
  • 3 of 25
    3/25 - Exterior of Fordoun Hotel
  • 4 of 25
    4/25 - Fordoun cows
  • 5 of 25
    5/25 - Running at Fordoun
  • 6 of 25
    6/25 - Fordoun pool bar
  • 7 of 25
    7/25 - Fordoun Amenities
  • 8 of 25
    8/25 - Fordoun Luxury Room
  • 9 of 25
    9/25 - Fordoun Luxury Room
  • 10 of 25
    10/25 - Fordoun Luxury Room
  • 11 of 25
    11/25 - Fordoun Luxury Room
  • 12 of 25
    12/25 - Fordoun Luxury Room
  • 13 of 25
    13/25 - Superior Mountain Facing Bathrooms
  • 14 of 25
    14/25 - Superior Mountain Facing Room
  • 15 of 25
    15/25 - Superior Mountain Facing Suites
  • 16 of 25
    16/25 - Superior Mountain Facing Suites
  • 17 of 25
    17/25 - Superior Mountain Facing Room
  • 18 of 25
    18/25 - Fordoun Exterior Pool
  • 19 of 25
    19/25 - Fordoun Heated Pool
  • 20 of 25
    20/25 - Fordoun Spa Exterior
  • 21 of 25
    21/25 - Fordoun Vegetable Garden
  • 22 of 25
    22/25 - Skye Bistro Interiors
  • 23 of 25
    23/25 - Skye Bistro Cuisine
  • 24 of 25
    24/25 - Fordoun Wedding and Conference Venue
  • 25 of 25
    25/25 - Weddings at Fordoun
  • 1 of 25
  • 2 of 25
  • 3 of 25
  • 4 of 25
  • 5 of 25
  • 6 of 25
  • 7 of 25
  • 8 of 25
  • 9 of 25
  • 10 of 25
  • 11 of 25
  • 12 of 25
  • 13 of 25
  • 14 of 25
  • 15 of 25
  • 16 of 25
  • 17 of 25
  • 18 of 25
  • 19 of 25
  • 20 of 25
  • 21 of 25
  • 22 of 25
  • 23 of 25
  • 24 of 25
  • 25 of 25
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Old Main Road R103, Nottingham Road, Midlands, KwaZulu-Natal
Kontak:Jules Minton
Tel  :+27-33-2666217
Fax  :+27-33-2666630

Betalings Opsies
  • American Express American Express
  • Diners Club Diners Club
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Uitleg Slaapgeriewe
  • 1 Bed-roomed Self catering Chalet (Slaap 2) x 2
    • Slaapkamer 1 - king
  • 2 Bed-roomed Self Catering Chalet (Slaap 4) x 2
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - king
  • 3 Bed-roomed Self Catering Chalet (Slaap 6) x 2
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - king
    • Slaapkamer 3 - king
  • Deluxe Room (Slaap 2) x 3
    • Slaapkamer 1 - king
  • Luxury Room (Slaap 2) x 14
    • Slaapkamer 1 - king
  • Superior room (Slaap 2) x 5
    • Slaapkamer 1 - king
Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasie
  • Troue Akkommodasie
  • Rolstoel-vriendelike Akkommodasie
Bladsy Statistieke
33258 besigtings sedert 05 Mar, 2010.
Laas opgedateer op 28 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Fordoun is 'n bekroonde boetiekhotel en spa en is maklik bereikbaar vanaf die N3, net 90 minute vanaf Durban en vier uur van Johannesburg af.

Verbeeldingryk omskep van ‘n 1860 plaaswerf,melkery en opstal. Elke slaapkamer en-suite is individueel stylvol, wat die historiese verlede beklemtoon. Luukse kamers is ingerig met koninggrootte-beddens, ondervloerse verhitting, 'n mini kroeg, koffie en tee fasiliteite, WiFi, TV en ‘n DVD-speler. Vyf romantiese privaat suites is geleë op 'n heuwel en het ‘n panoramiese uitsig oor die majestueuse Drakensberge, inloop-aantrekkamers, gas-kaggels en storte binne en buite.

Die bekoorlike nuwe Farm Village verwelkom gesinne met moderne selfonderhoudende kothuise rondom 'n idilliese “village green”, perfek vir pieknieks of miskien 'n onbeplande krieketwedstryd. Kinders is mal daaroor om die plaasdiere te besoek en te leer om te hengel. Elke chalet is goed toegerus met 'n volledig toegeruste kombuis, kaggel, DStv, DVD-speler, braai en word daagliks skoongemaak.

'n Panoramiese uitsig oor die Drakensberge en die rustige atmosfeer skep ‘n romantiese gevoel. Fordoun is maklik bereikbaar vanaf Durban en Gauteng en bied 'n wonderlike huwelikslokaal met spoggerige geriewe, akkommodasie en aktiwiteite om 'n onvergeetlike, stresvrye trou-ervaring te verseker.

Ons pragtige nuwe lokaal en kapel is ideaal vir 'n elegante, stylvolle landelike troue wat tot 200 gaste kan huisves. Die nuut opgeknapte skuur in die Fordoun Farm Village het ‘n asemrowende uitsig oor die majestueuse Drakensberge en is toegerus met 'n kombuis, ontvangs-area, 'n bedieningsarea, sitkamer, twee kroeë, 'n dansarea, verhoog, kaggel en toilette.

Rustige landelike damme en kronkelroetes nooi stappers, fietsryers en vlieghengel entoesiaste. ‘n Groter aptyt word bevredig deur fynproewersgeregte wat berei word met seisoenale plaasprodukte en die varsste plaaslike bestanddele in ‘n uitstekende restaurant, Skye Bistro. Die bekende Fordoun wellness spa het 'n binnenshuise verwarmde swembad, buitenshuise swembad, dryf tenk (floatation tank), rasul, vichy-stort en meer. Spa-liefhebbers geniet die vele aanloklike behandelings, wat internasionale reekse en unieke Afrika-produkte kombineer en wat van tradisionele Zoeloe-genesingsplante in die inheemse tuin gekweek word. Maak 'n afspraak en word geïnspireer deur Dr Elliot Ndlovu, tradisionele African Healer en Inyanga. Gholf, perdry en warmlugballonvaart in die omgewing.

KAMER KENMERKE

LUUKSE KAMERS

  • Koninggrootte-bed
  • Badkamer met bad en stort
  • Ondervloerse verhitting in die badkamer en
  • slaapkamers
  • Koffie- en teemaakgeriewe
  • Minikroeg-area.
  • Alle kamers het 'n TV en DVD-speler.
  • Daar is ook 'n dubbel suite met rolstoeltoegang
  • en spesiaal aangepaste  badkamer.
  • Al die kamers het 'n en-suite bad en stort
  • sowel as aparte vanity / aantrek-areas.
  • Ons sorg ook dat kamertemperature
  • gemaklik is met verwarming onder die vloer en / of lugversorging.
  • Telefone, DSTV kanale en DVD-spelers is standaardtoerusting

DAM UITSIG

  • Elke kamer het 'n koning-grootte bed
  • Kleedkamer area, badkamer met bad en stort
  • Onder vloer verhitting in beide badkamer en slaapkamer
  • Lugversorger
  • Privaat balkonne
  • Tee en koffie fasiliteite
  • Mini kroegarea
  • Alle kamers het 'n TV en DVD-speler

SUPERIOR BERG-UITSIG

  • Ons Superior Mountain View Suites is individuele eenhede met 'n majestueuse uitsig oor die Drakensberge.
  • Elke eenheid het 'n koninggrootte-bed, 'n
  • aparte sitarea, 'n
  • TV en 'n DVD, 'n gas-kaggel.
  • Aantrek-kamer,
  • Ondervloer verhitte badkamer met 'n bad, sowel as binne- en buite storte
  • Badkamers het dubbelwasbakke, ‘n bad en stort, plus 'n nuwe buite stort, waar u die uitsig oor die berge kan geniet (maar in totale privaatheid).
  • Private balkonne met gemakstoele
  • Lugversorging
  • Tee en koffie fasiliteite
  • ‘n Mini kroeg-area
  • Wireless internet

LODGE AKTIWITEITE:

  • Bergfiets
  • Tennis
  • Hardloop-roetes
  • Spinning
  • Visvang (Damme)
  • Spa
  • kleiduifskiet
  • Voëlkyk

AREA AKTIWITEITE:

  • Gholf
  • Bergfiets
  • Karkloof Canopy Tours
  • Perdry
  • Warmlug-balonne
  • Midlands Meander - die bekende toeriste-roete in die omgewing van Fordoun 
  • Epic Karting
  • Wyn- en- Jenewer(Gin) proe

Unieke verkooppunte

1.Vyf-ster bekroonde boetiekhotel en spa met 'n selfsorgarea (9 eenhede) wat gesins- en hondevriendelik is.

2. Bestuur deur eienaars

3. Ligging - maklike toegang tot die belangrikste lughawens, Durban (1 ½ uur weg) en Johannesburg (4 uur weg).

4. Bied 'n verskeidenheid aktiwiteite aan, wat wissel van buitelug (warmlugballonvaart, visvang, staproetes, berg-fietse, kulturele / slagveldtoere) en ‘n binnenshuise (spa)

5. Spa van wêreldklas gehalte wat bederf en pure ontspanning bied na 'n afspraak met ons African Traditional Healer, Dr Elliot Ndlovu, Inyanga (Medisinale Geneser) Sangoma (Traditionele Geneser)

6. Persoonlike diens, uitstekende kookkuns met die fokus op seisoenale, plaaslik gekweekte en geproduseerde vars produkte.  

Fasiliteite
  • Lugversorger (sommige eenhede)
  • Visvang op die terrein
  • Perdry (minder as 5km)
  • Internet fasiliteite
  • Parkering op die terrein
  • Restaurant op die perseel
  • Sauna / stoom kamer
  • Tee / koffie fasiliteite
  • WiFi
Maak Google Map oop
  • Aanwysings

    AANWYSINGS VAN JOHANNESBURG NA FORDOUN

    Neem die N3 snelweg suid van Johannesburg in die rigting van Durban.

    Sowat 15 km na die tolhek by Mooirivier Plaza, neem jy die Nottinghamweg afrit.

    Draai regs by die stopstraat in die rigting van Nottinghamweg vir ongeveer 3 km en ons is aan die regterkant.

    By die ingang van die oprit sien u 'n groot bord op die muur: “Fordoun Hotel / Spa / Restaurant”.

    Volg die oprit vir 400 meter na die ontvangs-area van die hotel.

    As u te enige tyd twyfel, skakel (033) 266 6217 / Sel: 082 600 9862

    (Reistyd ongeveer 4 uur)

    AANWYSINGS VANAF DURBAN NA FORDOUN

    Neem N3 vanaf Durban in die rigting van Johannesburg.

    Neem die Nottingham Road-afdraai, ongeveer 15 km voor die Mooirivier-tolhek.

    Stop by die stoppunt regs en ry na Nottinghamweg vir ongeveer 3 km en ons is aan die regterkant.

    By die ingang van die oprit sien u 'n groot bord op die muur: “Fordoun Hotel / Spa / Restaurant”.

    Volg die oprit vir 400 meter na die ontvangs van die hotel.

    As u te enige tyd twyfel, skakel (033) 266 6217 / Sel: 082 600 9862

    (Reistyd is ongeveer 1 uur 30 min)

Aanwysings

AANWYSINGS VAN JOHANNESBURG NA FORDOUN

Neem die N3 snelweg suid van Johannesburg in die rigting van Durban.

Sowat 15 km na die tolhek by Mooirivier Plaza, neem jy die Nottinghamweg afrit.

Draai regs by die stopstraat in die rigting van Nottinghamweg vir ongeveer 3 km en ons is aan die regterkant.

By die ingang van die oprit sien u 'n groot bord op die muur: “Fordoun Hotel / Spa / Restaurant”.

Volg die oprit vir 400 meter na die ontvangs-area van die hotel.

As u te enige tyd twyfel, skakel (033) 266 6217 / Sel: 082 600 9862

(Reistyd ongeveer 4 uur)

AANWYSINGS VANAF DURBAN NA FORDOUN

Neem N3 vanaf Durban in die rigting van Johannesburg.

Neem die Nottingham Road-afdraai, ongeveer 15 km voor die Mooirivier-tolhek.

Stop by die stoppunt regs en ry na Nottinghamweg vir ongeveer 3 km en ons is aan die regterkant.

By die ingang van die oprit sien u 'n groot bord op die muur: “Fordoun Hotel / Spa / Restaurant”.

Volg die oprit vir 400 meter na die ontvangs van die hotel.

As u te enige tyd twyfel, skakel (033) 266 6217 / Sel: 082 600 9862

(Reistyd is ongeveer 1 uur 30 min)

Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
33258 besigtings sedert 05 Mar, 2010.
Laas opgedateer op 28 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Fordoun Hotel and Spa
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 25
    1/25 - Pathway to spa
  • 2 of 25
    2/25 - Fordoun Entrance
  • 3 of 25
    3/25 - Exterior of Fordoun Hotel
  • 4 of 25
    4/25 - Fordoun cows
  • 5 of 25
    5/25 - Running at Fordoun
  • 6 of 25
    6/25 - Fordoun pool bar
  • 7 of 25
    7/25 - Fordoun Amenities
  • 8 of 25
    8/25 - Fordoun Luxury Room
  • 9 of 25
    9/25 - Fordoun Luxury Room
  • 10 of 25
    10/25 - Fordoun Luxury Room
  • 11 of 25
    11/25 - Fordoun Luxury Room
  • 12 of 25
    12/25 - Fordoun Luxury Room
  • 13 of 25
    13/25 - Superior Mountain Facing Bathrooms
  • 14 of 25
    14/25 - Superior Mountain Facing Room
  • 15 of 25
    15/25 - Superior Mountain Facing Suites
  • 16 of 25
    16/25 - Superior Mountain Facing Suites
  • 17 of 25
    17/25 - Superior Mountain Facing Room
  • 18 of 25
    18/25 - Fordoun Exterior Pool
  • 19 of 25
    19/25 - Fordoun Heated Pool
  • 20 of 25
    20/25 - Fordoun Spa Exterior
  • 21 of 25
    21/25 - Fordoun Vegetable Garden
  • 22 of 25
    22/25 - Skye Bistro Interiors
  • 23 of 25
    23/25 - Skye Bistro Cuisine
  • 24 of 25
    24/25 - Fordoun Wedding and Conference Venue
  • 25 of 25
    25/25 - Weddings at Fordoun
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Fordoun Hotel and Spa - Nottingham Road Verblyf.
WTS App Browser