Bly Plekke Logo
  • 1 of 25
    1/25
  • 2 of 25
    2/25
  • 3 of 25
    3/25
  • 4 of 25
    4/25
  • 5 of 25
    5/25
  • 6 of 25
    6/25
  • 7 of 25
    7/25
  • 8 of 25
    8/25
  • 9 of 25
    9/25
  • 10 of 25
    10/25
  • 11 of 25
    11/25
  • 12 of 25
    12/25
  • 13 of 25
    13/25
  • 14 of 25
    14/25
  • 15 of 25
    15/25
  • 16 of 25
    16/25
  • 17 of 25
    17/25
  • 18 of 25
    18/25
  • 19 of 25
    19/25
  • 20 of 25
    20/25
  • 21 of 25
    21/25
  • 22 of 25
    22/25
  • 23 of 25
    23/25
  • 24 of 25
    24/25
  • 25 of 25
    25/25
  • 1 of 25
  • 2 of 25
  • 3 of 25
  • 4 of 25
  • 5 of 25
  • 6 of 25
  • 7 of 25
  • 8 of 25
  • 9 of 25
  • 10 of 25
  • 11 of 25
  • 12 of 25
  • 13 of 25
  • 14 of 25
  • 15 of 25
  • 16 of 25
  • 17 of 25
  • 18 of 25
  • 19 of 25
  • 20 of 25
  • 21 of 25
  • 22 of 25
  • 23 of 25
  • 24 of 25
  • 25 of 25
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:6 Archibald Street, Mtunzini, Zululand, KwaZulu-Natal, South Africa
Kontak:Lee Hasselbach
Fax  :+27-86-2117245
Cell  :+27-82-5706564

Bladsy Statistieke
55586 besigtings sedert 26 Aug, 2004.
Laas opgedateer op 03 Aug, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

 Fish Eagles spog met 4 aparte selfsorg eenhede, omring deur `n pragtige tuin, langs die gholfbaan, met ‘n strandmeer en strand uitsig.

Hierdie stukkie Afrika paradys is geleë op die Zululand se voëls-besigtiging roete.Fish Eagles is net die plek vir jou as jy vir ‘n rukkie van die gewoel van die alledaagse lewe wil ontsnap.

Die eiendom spog met 4 aparte selfsorg eenhede, 2 x 6 persone, 1 x 4 persone, en 1 x 2 persone in 'n pragtige tuin. Elkeen het 'n privaat braai-area en stoep met 'n uitsig oor die gholfbaan, strandmeer en die see.

Die 6 eenhede het 4 badkamers elk, en die eenheid wat 4 persone kan akkommodeer, het 2 badkamers, and the 2 persoon eenheid het n ensuite badkamer, wat dit ideaal maak vir verskeie paartjies / families.

Die kombuise is ten volle toegerus en word daagliks gediens.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad, sentraal geleë op die eiendom, sowel as 'n groot oop grasperk area.

Fish Eagles is binne loop afstand van winkels, restaurante, die gholfbaan,  strandmeer, die strand, en die skiboot klub.

Mtunzini is die tuiste van die Palm Nut Monument, tuiste van die skaars “Palm Nut Vulture” en besoekers kan die voëls te sien kry, asook vele ander, op die Mtunzini stap roete.

Die strandmeer bied die ideale plek vir visvang, en waterski en daar is bootritte  beskikbaar vir sonsondergang uitstappies.

Die strandmeer is binne die natuur reservaat, wat die tuiste is van zebras, verskeie soorte bokke, en die pragtige “mangroves”.

Ander aktiwiteite beskikbaar in Mtunzini is “mangrove” roetes, duine- bos roetes, fietsry, visvang, perdry, branderplank ry, en mikroligte vlugte.

Die nabygeleë dorp Eshowe bied 'n aantal museums, Shakaland, Skikana Kralewerk, asook die bekende Dlinza Forest Aerial Boardwalk.

Die Umfolozi en Hluhluwe Wild Reservate, sowel as die St Luciameer is wonderlike "dag uitstappies" vir die hele gesin om te geniet gedurende jou verblyf in Mtunzini.

Fish Eagles is die ideale “wegbreek” vir klein gesinne, of groot groepe wat 'n vakansie saam wil geniet.

Alle eenhede word daagliks gediens en het DStv, privaat stoepe en braaigeriewe. Die eenhede deel 'n sentraal geleë, gemeenskaplike, swembad.

‘n Wasgoed diens is beskikbaar op die perseel. Alle linne word verskaf (ekstra komberse mag dalk nodig wees in die winter). Bring asseblief eie handdoeke, strand handdoeke en toiletware.

Aankoms tyd: na 14h00, vertrek: voor 10h00 tensy anders vooraf gereël.

Ander naby geleë fasiliteite:

  • Umlalazi rivier wandel roete
  • Voël besigtiging
  • Gholf / tennis / muurbal / rolbal
  • Seilbote / kano’s / ski / skiboot toere & hengel
  • Supermark
  • Hotel
  • Naaste Lughawe & Hospitaal - Richards Bay - 45km
  • Rivier vlot reise (“barge”)
  • Natuur reservate
  • Perdry
  • Garnaal plaas
  • Biblioteek
  • Dokters / tandarts
Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • AA Recommended
Fasiliteite
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Perdry (minder as 5km)
  • Wasgeriewe
  • Buite swembad
  • Parkering op die terrein
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Wasmasjien op die terrein
  • Lugversorger (sommige eenhede)
  • DSTV in kommunale gebied
Maak Google Map oop
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
55586 besigtings sedert 26 Aug, 2004.
Laas opgedateer op 03 Aug, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Fish Eagles Self Catering
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 25
    1/25
  • 2 of 25
    2/25
  • 3 of 25
    3/25
  • 4 of 25
    4/25
  • 5 of 25
    5/25
  • 6 of 25
    6/25
  • 7 of 25
    7/25
  • 8 of 25
    8/25
  • 9 of 25
    9/25
  • 10 of 25
    10/25
  • 11 of 25
    11/25
  • 12 of 25
    12/25
  • 13 of 25
    13/25
  • 14 of 25
    14/25
  • 15 of 25
    15/25
  • 16 of 25
    16/25
  • 17 of 25
    17/25
  • 18 of 25
    18/25
  • 19 of 25
    19/25
  • 20 of 25
    20/25
  • 21 of 25
    21/25
  • 22 of 25
    22/25
  • 23 of 25
    23/25
  • 24 of 25
    24/25
  • 25 of 25
    25/25
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Fish Eagles Self Catering - Mtunzini Verblyf.
WTS App Browser