Bly Plekke Logo
  • 1 of 8
    1/8 - De Herberg Guest House - Guest House Accommodation in Bethal, Mpumalanga
  • 2 of 8
    2/8 - Bethal Guest House Accommodation
  • 3 of 8
    3/8 - Guest House Accommodation in Bethal, Mpumalanga
  • 4 of 8
    4/8 - Bethal Guest House Accommodation
  • 5 of 8
    5/8 - Guest House Accommodation in Bethal, Mpumalanga
  • 6 of 8
    6/8 - Bethal Guest House Accommodation
  • 7 of 8
    7/8 - Guest House Accommodation in Bethal, Mpumalanga
  • 8 of 8
    8/8 - Bethal Guest House Accommodation
  • 1 of 8
  • 2 of 8
  • 3 of 8
  • 4 of 8
  • 5 of 8
  • 6 of 8
  • 7 of 8
  • 8 of 8
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:22 Moses Kotane Street, Bethal, Mpumalanga
Kontak:Nelie Kruger
Faks:+27-86-5553686
Sel:+27-82-3558046

Betalings Opsies
  • American Express American Express
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Bladsy Statistieke
22625 besigtings sedert 27 Mar, 2008.
Laas opgedateer op 05 Mar, 2021.
Listed on WhereToStay.co.za for 13 years

De Herberg is ‘n tipiese landelike gastehuis wat geleë is op die N17 roete in Bethal, Mpumalanga. Omtrent halfpad tussen Gauteng en KwaZulu Natal of Swaziland.Wie sal welkom voel by De Herberg Gastehuis? Almal wat ‘n huis soek met ‘n vriendelike atmosfeer, weg van sy eie huis. Die besigheidsman, toeriste en selfs die Polocrosse spelers voel tuis hier. Die gastehuis is goed geleë dat restaurante, winkels en ‘n swembad binne reikafstand is. Die Polocrossebaan is op die Standertonpad geleë, maar is steeds binne ‘n paar minute se ry bereikbaar.

Die gastehuis bestaan uit sewe kamers, elk met sy eie karakter. Diegastehuiseienaar het self die ystermeubels gemaak. Daar is driedubbelkamers en vier enkelkamers, elk met sy eie en-suitebadkamer. Ses van die sewe badkamers bestaan uit ‘n wasbak, toileten stort. Een van die enkelkamers se en-suite badkamer het ‘nwasbak, toilet en ‘n bad. Al die kamers is toegerus met ‘n tee- enkoffiehoekie. Daar is in elke kamer ‘n verwarmer, sterk waaier en ‘nafstandbeheerde TV. Die TV het die gewone SABC kanale en tweeoop kanale. Vier van die kamers het deure na buite waar die rokersarea is. Wasgoed word daagliks gedoen op aanvraag.

Die hele erf van die gastehuis is met lemmetjiesdraad beveilig enelke gas ontvang sy eie afstandsbeheer vir die elektroniesehek. Daaris genoeg parkering op die erf beskikbaar. Ongelukkig net nie vir baiegroot vragmotors nie.

Tydens kragonderbrekings word die kragopwekker aangeskakel enfunksioneer die hele gastehuis weer normaal.

‘n Gemeenskaplike toegerusde selfsorg kombuis is beskikbaar as jyvir jou self ontbyt of ‘n aandete wil maak.

Jou laatmiddag koffie kan jy op die gastehuis se stoep nuttig en dievoëlsang van die duiwe geniet. Selfs ons sonsondergange ispartykeer besonders.

Kom en sien vir jouself. De Herberggastehuis se personeel sien uitdaarna om jou te verwelkom. Kaartfasiliteite is ook beskikbaarindien jy verkies om met ‘n kaart te betaal.

Fasiliteite
  • Buite swembad
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • Parkering op die terrein
  • Tuimeldroër
  • Wasgeriewe
Maak Google Map oop

De Herberg Guest House verskyn in die volgende afdelings:

Bethal Bed & Ontbyt Akkommodasie Bethal Gastehuis Akkommodasie

Bladsy Statistieke
22625 besigtings sedert 27 Mar, 2008.
Laas opgedateer op 05 Mar, 2021.
Listed on WhereToStay.co.za for 13 years
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

De Herberg Guest House
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
  • 1 of 8
    1/8 - De Herberg Guest House - Guest House Accommodation in Bethal, Mpumalanga
  • 2 of 8
    2/8 - Bethal Guest House Accommodation
  • 3 of 8
    3/8 - Guest House Accommodation in Bethal, Mpumalanga
  • 4 of 8
    4/8 - Bethal Guest House Accommodation
  • 5 of 8
    5/8 - Guest House Accommodation in Bethal, Mpumalanga
  • 6 of 8
    6/8 - Bethal Guest House Accommodation
  • 7 of 8
    7/8 - Guest House Accommodation in Bethal, Mpumalanga
  • 8 of 8
    8/8 - Bethal Guest House Accommodation
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2021 blyplekke_live
De Herberg Guest House - Bethal Akkommodasie.
WTS App Browser