Please take a look at some nearby listings, towns or points of interest.
Geleë aan die rivier - 200 meter vanaf die riviermond - by die pragtige kusoord Chintsa-Oos aan die Oos-Kaapse kus - 42 km noord van Oos-Londen. Manjifieke rivier- en see-uitsigte kan vanaf die huis en dekke …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Strandhuis is geleë by die rivier met ‘n pragtige, ononderbroke uitsig oor die oseaan, rivier en die strand. Een van die beste plekke wat Cintsa East het om te bied. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Cape Cod Akkommodasie is ongeveer 800 meter van die strand geposisioneer op die heuwel met ‘n uitsig oor die Chintsa Baai en Riviermond. Omring deur inheemse plantegroei en ‘n groen gordel. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.